Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

259 On Beach

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Daniel J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Absolutely stunning area. Wonderful place. Wonderful host. One of the best places to stay in Cape Town. Really good value for the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Daniel, thank you for the excellent review. We try our best to give value for money. We hope that in the future, you will again make use of our accommodation. Best wishes. Vanessa and Elvira

Jackie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Mees gerieflikste selfsorg eenheid waar ons nog gebly het. Ons het die 5 aande baie geniet. Dit was 'n besigheid en privaat bespreking in een, maar ons altwee het siek geword, so het die hele tyd in die woonstel gespandeer. Dit was baie gerieflik, asof dit ons eie huis is, daar is niks wat ons nodig gehad het wat ons nie kon kry of doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Jacky, jou positiewe resensie is voorwaar 'n riem onder die hart, baie dankie. Ons is bly dat die woonstel aan jul vereistes voldoen het en dat dit bietjie gehelp het met die herstelproses. Vriendelike groete.

Shirley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable, sea views, brilliant location. Such a central location very close to the promenade. Always spotlessly clean and the little extras (water, milk, rusks, coffee) mean we don't have to bring anything with us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Thanks again for your kind words. We appreciate it and are immensely grateful for your support.

Caro W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect place to stay for a small group of 1-3 people with all you need nearby. My partner and I had a great and comfortable time staying here. The hostess is extremely kind and helpful, making sure we had everything we need. The apartment is very cosy and has everything you would need for your stay. Everything is just a walk away, the sea view is beautiful and the shops and restaurants are just in the streets above and below. Perfect for anyone who wants to comfortably explore the area from Sea Point to V&A Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Hi Caro, thank you so much for the great review! Your kind words are much appreciated. Best wishes. Vanessa and Elvira

Sanet S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Good. Comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Hi Sanet, we are happy to hear you enjoyed your stay at our place. Thank you for the positive review. Best wishes, Vanessa and Elvira.

Xanthe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik, skoon, puik diens en stap-afstand van baie aantrekkings in Seepunt. Het vreeslik baie moeite gedoen om my man en ek te huisves vir 'n paar dae terwyl ons die Kaap verken het. Dis 'n pragtig eenvoudige plekkie met al die fasiliteite wat jy kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Hello Xanthe, dit was net 'n plesier om julle te huisves. Ons waardeer die mooi resensie, baie dankie. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves met julle volgende besoek aan die Kaap. Groete Vanessa en Elvira

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was baie aangenaam en Vanessa is 'n ster duisend. Vanessa was uiters behulpsaam om vir my parkering binne in die perseel te reel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Hi Danie. Dit was 'n plesier om tot hulp te wees en sodoende julle verblyf kommervry en aangenaam te maak. Ek waardeer jou mooi resensie en die 'ster-status', baie dankie. Vriendelike groete

Shirley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Clean, well equipped, perfect location, good host. Amazing location. Close to anything you need including the hop on hop off bus! Hostess is excellent and the apartment is well equipped. Close to the beach and a view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Dear Shirley, your positive feedback means a lot to us. We are happy to hear you have enjoyed your stay at our place. Thank you and best wishes.

Yasmin K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Neat apartment. Fantastic stay. Very neat apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Dear Yasmin, your positive feedback means a lot to us. Thank you so much. Take care and stay blessed.

Simone V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Had so much fun. Was a wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvira
259 On Beach
Dear Simone, we appreciate your positive feedback. Thank you so much. Best wishes for 2024.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elvira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Worcester-weg, Eenheid 42 259 On Beach, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f2736d2375bf998d19278868af3aa73b05d24ac4cf1425868db3368ffa7f50fb0f9f9bb83e681aa29d846bbd1c7f482f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Worcester Road Unit 42 259 On Beach 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.915731923796 18.387245864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang