Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Driftsands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 81 resensies vir 26 Driftsands
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ansi N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi N

Lekker gekuier. Kom weer!

Baie dankie aan Emmarentia. Eenheid is pragtig, goed toegerus, met die mooiste uitsig. Hoor die see vanuit die woonstel.

26 Driftsands se terugvoer

Ansi
Ek is so bly jy het jou verblyf geniet.
Hoop om jou sommer vinnig weer te verwelkom.
Groete
Emmerentia

26 Driftsands
Justin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V

Awesome stay!

Photos do not do this place justice. If you are looking for a quiet place to relax, I would recommend it. The place is very clean and well taken care of.

26 Driftsands se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your time with us. Thank you for sharing.

26 Driftsands
Christa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Awesome very neat apartment. With a great sea view.

Warm, very neat private apartment and an awesome sea view. The caretaker is also amazing.

26 Driftsands se terugvoer

Thank you so much for your feedback, Christa.
So happy to hear you enjoyed the sea proximity.
We hope to see you soon.

26 Driftsands
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Vriendelik ontvang en inligting gegee oor dinge om te doen en waar om inkopies te doen.

Ons het lekker gebly.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie, Johan. Ek is so bly julle het lekker gebly. Tot volgende keer, groetnis.

26 Driftsands
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vinla M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vinla M

Not good at all.

Not enough utensils. Would not come there again. Initially, the lady was very good when we went the first day. I was sick and asked to book out 1 hour later, and she refused. Being a pensioner, things like this happen.

26 Driftsands se terugvoer

Good day Vinla,
I am so sorry to hear that you fell ill and, as per our email communication, hope that you have fully recovered.
It would be appreciated if you could reply to my email about which utensils you still needed. We pride ourselves on a fully stocked kitchen for self-catering, considering the number of people that are allowed to stay in the flat.
Wishing you a wonderful and blessed rest of the year.

26 Driftsands
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Corrie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet.

Ons sou net daarvan gehou het om vooraf van die ekstra koste per nag vir die sleepwaentjie te geweet het. Verder was alles baie aangenaam.

26 Driftsands se terugvoer

Anje,
Ek is so bly om te hoor julle het julle verblyf geniet.
Dankie vir die terugvoer oor die sleepwaentjie. Ons advertensie tans dui aan dat een oop parkeerplek voorsien word.
Groetnis tot volgende keer.

26 Driftsands
Tyler F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler F

It was beautiful friendly and at home definetily will be returning.

It was right next to the ocean and all the adventures and shops are within reach, friendly people to help and no hassles booking in and checking out. Highly recommended.

26 Driftsands se terugvoer

We love hearing that our guests enjoyed their stay. Thank you for the feedback. We hope to see you back soon.

26 Driftsands
Lara W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara W

Baie lekker!

Mooi see-uitsig, netjies en skoon binne. Sal beslis weer terug gaan.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie Lara. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

26 Driftsands
Henrika E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrika E

Perfek.

Alles was daar wat ons nodig kon kry. Selfs 'n paar oulike resepte. Baie oulike plekkie.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.

26 Driftsands
Johan N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Waarde vir geld. Netjiese eenheid.

Sien sterre.

26 Driftsands se terugvoer

Ja, dis wonderlik om nog sterre te kan sien. Dankie vir die terugvoering.

26 Driftsands
Pieter G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Enjoyable awesome week.

The accommodation at 26 Driftsands was classy and everything needed was there and well maintained. The view of the sea was awesome.

26 Driftsands se terugvoer

Pieter, thank you so much for taking the time to give us feedback. We love hearing from our guests and are so happy that your stay was comfortable and enjoyable. Hope to welcome you back, real soon.

26 Driftsands
Bronwyn R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn R

I was very happy. Would definitely come again. Lovely sea view.

Was very nice. We enjoyed our stay.

26 Driftsands se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay Bronwyn and certainly hope to host you again.

26 Driftsands
Frikkie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Fantasties.

Het baie lekker gekuier en baie gerus, net jammer ons kon nie in die see gaan swem het nie as gevolg van die riool, verder was dit baie aangenaam en die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

26 Driftsands se terugvoer

So bly julle kon bietjie rus. Dankie vir die terugvoering.

26 Driftsands
Cheval T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheval T

Amazing view and comfortable.

What a beautiful place and Lynette was amazing, and it's so safe and neat. What an amazing stay we had. Definitely going to go back. Will definitely be recommending the place to other people.

26 Driftsands se terugvoer

Cheval, we will gladly welcome you back and we are so happy that you enjoyed your stay. We are truly blessed to have such a wonderful caretaker. We agree, Lynette is amazing. Until next time.

26 Driftsands
Kathleen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen B

An awesome view and close to shopping malls. The owner Christine is a very caring and stayed in touch with me driving down to KZN.

Didn't want to come back home.

26 Driftsands se terugvoer

Thank you for the kind words Kathleen. We hope to welcome you back to 26Driftsands real soon.

26 Driftsands
Frank R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank R

Baie gerieflike woonstel.

Sal die woonstel enige tyd aan enige een aanbeveel. Voel sommer tuis as jy daar instap. Bed baie gerieflik en ons het soos geslaap asof dit ons eie bed is. Toerusting in baie goeie werkende toestand. Uitsig soos op foto's, sien die see en branders elke dag en luister na die golwe wat breek.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie, Frank. Hierdie resensie het my sommer laat verlang na 26 Driftsands. Kom asseblief weer, jy gaan spesiale afslag kry.

26 Driftsands
Albertina M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertina M

Pragtige see uitsig!

Netjies, goed toegeruste woonstel. Loop afstand vanaf strand en winkels.

Rohith S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohith S

Very enjoyable.

Good location. Easy access to N2.

Anne-marie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

'n Klein "gem"!

Fantastiese ligging, skoon en netjies. Sal oor en oor weer gaan!

26 Driftsands se terugvoer

Wow.... Wat 'n wonderlike resensie! Baie dankie en kom asseblief weer. Julle is altyd welkom want julle was super aangename gaste.
Die 26Driftsands span.

26 Driftsands
Marcelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle W

Baie gerieflike woonstel, netjies en geen probleme.

Eienaars het dit baie mooi gemaak binne. Sou van 'n swembad gehou het, maar verstaan die uitleg laat dit nie toe nie. Ons het lekker gerus.

26 Driftsands se terugvoer

Ja, swembad sou lekker wees. Ongelukkig nie beskikbaar as deel van die woonstelblok. Dankie vir die terugvoering.

26 Driftsands
Steve M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

We enjoyed our stay very much.

The apartment is very well kept and a pleasure to spend a short break. A beautiful sea view! Great to be able to walk down onto the beach. Really enjoyable.

26 Driftsands se terugvoer

Thank you for the feedback. Great to hear you enjoyed your stay.

26 Driftsands
Hennie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P

Heerlike plek om te ontspan en die see te geniet.

Baie gerieflik en goed toegerus.

Marilyne O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyne O

Heerlike verblyf, skoon en netjies.

So lekker gewees om vroeg oggend net paar treë te stap en dan is jy op die. strand. Skoon, wit, sand-strand.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie punte. Dit maak ons harte so bly as ons gaste tevrede is.
Kom asseblief weer eendag.
Geniet die dag!

26 Driftsands
Alta V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Baie rustig met 'n pragtige see-uitsig. Jammer ons kon nie swem weens besoedeling nie.

Kamer bietjie klein en ongerieflik met skuifdeure van kaste wat haak as jy oopskuif. Kort nuwe lakens, maar bed (matras) redelik goed. Kombuis met toebehore baie mooi en gerieflik. Sitkamergedeelte kan moontlik opgradeer word om by kombuis te pas.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer.

26 Driftsands
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carin J V Rensburg J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin J V Rensburg J

It was great. We enjoyed.

The braai area is a bit far. Otherwise, no problems.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Carin. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer eendag.
Groete.

26 Driftsands
Hannetjie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Dit was 'n perfekte wegbreek!

Tannie Christine (eienaar) was baie vriendelik en behulpvaardig van die begin af asook tannie Lynette (opsigter by kompleks) ons het dadelik welkom gevoel. Die woonstel was skoon, netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig mag hê. Die see-uitsig was elke oggend prentjiemooi, die feit dat die kompleks private toegang tot die strand het was 'n bonus. 26 Driftsands sal ons vir seker weer sien!

Estelle G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Baie gerieflik.

Plek is modern, het alles wat jy nodig het. Dis by die see, sentraal en baie rustig.

Marius F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Lekker gekuier. Was baie skoon.

Baie goed ingerig. Baie geriefies wat dit lekker maak. Naby strand en supermark.

Org C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org C

Woonstel baie netjies naby strand en winkels. Sal enige tyd weer besoek en reeds by ons vriende aanbeveel.

Goed toegerus. Goed geleë en goeie veiligheidsmaatreëls in plek. Sal enige tyd aanbeveel.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Georg. Ons is mal oor jou resensie. en oor julle.
Kom gerus weer.

26 Driftsands
Jeremy V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy V

Heerlik en asemrowende uitsig!

Baie netjiese en gerieflike blyplek na aan die strand.

Anna-marie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie T

Awesome.

Awesome place to stay in.

Maggie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie P

Everything was pleasant.

We had a great holiday.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Maggie.
Ons is só bly dat dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Anina W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W

Beslis waarde vir geld.

Ons sal definitief weer by 26Driftsand gaan bly. Plek was baie skoon en netjies en almal was baie vriendelik gewees.

26 Driftsands se terugvoer

Liewe Anina
Dankie. Dit is lekker om te hoor. Sien julle weer eendag.
Vriendelike Groete.

26 Driftsands
Lizzette O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette O

Pragtige uitsig en veilig.

Pragtige uitsig, goed instandgehou, veilige bestemming en 1 min se stap van die strand.

26 Driftsands se terugvoer

Hi Lizette. Ons 9s bly dat julle dit geniet het. Tevrede gaste maak ons baie gelukkig, dis waarna ons streef.
Vriendelike Groete.

26 Driftsands
Erhard K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard K

Skoon, lekker rustige still vakansiewoostel.

Keurige meubilering. Skoon. Baie maklik om skoon te hou. Skoon linnegoed. Vensters word weekliks gewas.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie. Ons is so bly as julle dit geniet het. Kom asseblief weer en weer.

26 Driftsands
Andrea N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea N

Het niks meer nodig nie, al die basiese benodighede vir 'n wegbreek vakansie.

Klein maar netjies en het als wat jy nodig het. Baie lekker gewees.

26 Driftsands se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het om in 26 Driftsands tuis te gaan.
Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Grant T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T

Peaceful, well located.

The apartment was clean upon arrival. Well equipped. We thoroughly enjoyed our stay.

26 Driftsands se terugvoer

Please come again.

26 Driftsands
Rolf K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolf K

Was baie lekker en lekker geslaap te 26 Driftsands. Onder het ons lekker gebraai.

Woonstelle is wonderlik skoon en netjies. Soos bo genoem, lekker gekuier onder by die braaiplek en sommer vinnig op die strand waar jy veilig voel saam met die vissermanne wat baljaar met hul visstokke.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie. Ons voel so dankbaar dat julle die tyd in 26 Driftsands geniet het en tevrede is. Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Susan F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F

Heerlik gewees. Naby die see. Kar was veilig. Eenheid skoon en privaat.

Baie lekker gebly - sal enige tyd teruggaan!

26 Driftsands se terugvoer

Beste Susan. Ons is bly dat julle tevrede was met 26Driftsands as julle keuse.
Julle goeie terugvoer word opreg waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Bly veilig!

26 Driftsands
Bernardo C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernardo C

Baie lekker gekuier.

Rustig, skoon, veilig. Mooi uitsig. Net lekker.

Khanyisile T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile T

We enjoyed our stay.

The caretakers and the cleaner were friendly and helpful. The kettle to boil water was not in good standard, we struggle to switch it on all the time.

26 Driftsands se terugvoer

Sorry for the problem with the kettle.
Why not report it to me immediately?
Please come again.

26 Driftsands
Nandi J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi J

Dit was baie baie lekker.

Dit is die perfekte plek vir 'n wegbreek na die see.

26 Driftsands se terugvoer

Ons is so dankbaar vir hierdie perfekte plekkie by die die see. Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Maria K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K

Thanks. Very good service and very clean and neat.

Very good service and clean and neat.

26 Driftsands se terugvoer

Thank you for the great review Dean. We hope to welcome you back to 26Driftsands in the near future.

26 Driftsands
Nalene N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalene N

Mooi uitsig oor see en heerlik rustig.

Baie lekker gebly. Mense is vriendelik en behulpsaam. Sekuriteit is goed en heerlike oop strand reg voor jou deur.

26 Driftsands se terugvoer

Goeie dag Nalene,

Ons is bly julle het die uitsig ook geniet. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by 26Driftsands.

26 Driftsands
Nico S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Luilekker.

Goeie see-uitsig. Baie rustig en gerieflike woonstel. Lekker vakansie gehou.

26 Driftsands se terugvoer

Ons is bly dat julle gelukkig en tevrede was Nico. Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Linda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Baie veilige en rustige plek. Sal beslis weer gaan.

Vriendelike personeel. Rustige omgewing, met die branders in die agtergrond en 'n asemrowende see uitsig.

26 Driftsands se terugvoer

Beste Linda,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het en weer sal kom.

Vriendelike groete,
Christine

26 Driftsands
Stef T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef T

Die eenheid en kompleks is netjies, veilige area, beslis die geld moeite werd. Mense is baie vriendelik.

Sien sterre.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie Stef, ons waardeer jou positiewe resensie. Ons hoop julle besoek 26 Driftsands weer eendag.

26 Driftsands
Adel T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel T

Waarde vir geld.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Dis ook baie veilig en goed geleë. Die opsigter was baie vriendelik en was altyd beskikbaar indien nodig.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie Adel. Ons waardeer jou terugvoer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete,
Christine

26 Driftsands
Juanita E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Awesome.

I would definitely recommend 26 Driftsands.

26 Driftsands se terugvoer

Thank you, Juanita, much appreciated.
Please come again.

26 Driftsands
Willie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Dit was uitstekend.

Ons was baie tevrede met als.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie, Marlene. Daar is niks so lekker soos terugvoer van 'n tevrede kliënt nie.

Kom asseblief weer kuier.

Groete,
Christine

26 Driftsands
Joelene J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene J

Alles was jy nodig het en nog meer.

Sjoe waar begin mens. Die woonstel was so mooi skoon, so netjies en alles op sy plek. Die kombuis het alles was jou hart kan begeer en nog bietjie meer en indien ons nie geweet het waar iets was nie het ons somer vinnig in die instruksie boek gesien waar ons dit kon kry. Die uitsig is so mooi, dit voel behoorlik of jy op vakansie is wanneer jy sit en jou oggend koffie drink. Die TV het darem vol DStv wat gehelp het vir ons kleintjie tydens die reënerige dae. Dankie daarvoor. Die braai-areas word elke dag so mooi skoongemaak, mens hoef nie te kommer dat jy nou eers braaiers moet skoon maak nie, en die opsigter is net so behulpsaam indien jy iets nodig het. Ons gaan beslis terugkom en nog 'n bietjie van hierdie mooi uitsig en vriendelike mense kom beleef. Dankie baie, sien gou weer.

26 Driftsands se terugvoer

Beste Joelene,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is stomgeslaan van blydskap. Daar is mense wat jy net nooit kan tevrede stel nie en dan is daar mense soos julle.
Dankie nogmaals dat julle 26Driftsands gekies het en kom asseblief weer.
Vriendelike Groete

26 Driftsands
Sid S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sid S

Baie stil, rustig, alles netjies en Lynette en haar man is baie hulpvaardig.

Sal definitief Driftsands 26 kan aanbeveel. Alles het ons verwagtinge oortref. Lekker gebly en die see en strand is baie naby. Diens was uitstekend en ligging baie naby alle geriewe.

26 Driftsands se terugvoer

Sid, dis altyd vir ons lekker as mense lekker bly by 26Driftsands. Baie dankie vir jou terugvoering.

26 Driftsands
Riana P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Baie lekker verblyf.

Stil, rustig, skoon en baie netjiese woonstel reg op die strand! Ons het baie lekker gebly en is baie goed behandel. Hul het tot moeite gedoen om goed wat ons in die woonstel vergeet het vir my te pos.

26 Driftsands se terugvoer

Goeie dag Riana,

Ons is bly ons kon julle help en dat julle die tydjie by 26Driftsands geniet het. Kom gerus gou weer.

26 Driftsands
Mari V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V

Aangenaam.

Diens was puik. Plek was skoon. Wasmasjien is 'n plus.

Ester V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Beautiful place.

Friendly service, good security. The view made for a peaceful stay. Close to Doonside Mall.

Riaan F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Baie lekker gewees.

Rustig. Lekker gerus. Met die oop vensters het dit gevoel of die see in ons sitkamer is. Naby winkels. Vensters nie skoongemaak. Mop stukkend. Geen vloerlappe. Waaiers nie 100% werkend. Dalk groter koffiebekers. Dalk minder kussings op bed. Maar dis elkeen se keuse. Ek sou bed draai met kopstuk teen venster. My bene is blou gestamp. As daar eendag fondse is, sal die plek kan doen met 'n nice houtbruggie na die strand. Dalk ook meer braaiers en sitplekke. Ons sal vir seker weer terugkom.

26 Driftsands se terugvoer

Beste Riaan,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Die mop is dadelik vervang en daarword na die waaier gekyk. Ons neem ook kennis van die res.

Hoop julle kom sommer gou weer.

Groete,
26 Driftsands

26 Driftsands
Michael K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Heerlike verblyf naby aan die see.

Ons het heerlik gebly by 26 Driftsands. Die woonstel is baie naby aan die see met lieflike uitsig en veilige parkering. Naby aan winkelsentrums om inkopies te doen.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Michael.
Ons is bly dat julle die tyd in 26Driftsands geniet het. Hoop om julle weer eendag te sien.

26 Driftsands
Neil V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Gemaklik, netjies, alle toebehore in plek vir selfbedien.

Ek en my vrou was vir 10 dae in die eenheid, nie 1 keer was daar steurnisse van harde musiek of rasende kinders nie. Ons kon elke dag ander besienswaardighede besoek sonder om uuuuure op die pad te spandeer. My Nikon het dit net so geniet sommer van die eetkamertafel af. Die strand is so te sê joune (alhoewel die swemstrand loopafstand van daar is). Ek kan met 'n oop gemoed 26 Driftsands vir énige iemand aanbeveel, en sal vir seker sélf weer daar tuis gaan. Seëngroete en shalom!

26 Driftsands se terugvoer

Neil en Ellen, wat 'n groot voorreg as gaste soos julle 26 Driftsands kies. Ons waardeer julle terugvoer en dink julle is sielsmense.
Kom asseblief weer en weer en weer, en bring daai Nikon saam.
Groete
C en E

26 Driftsands
Marlis D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlis D

Uitstekende waarde vir geld! Pragtige plek!

Rustige plekkie met skoon strande.

26 Driftsands se terugvoer

Kort en kragtig.
Dankie Andre. Dis alles wat ons waardeer.

26 Driftsands
Syndey V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Syndey V

What a blast!

This was the best view we have ever seen! Neat, little, cosy flat! Everything was walking distance! Cannot wait to go again!

26 Driftsands se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay at 26 Driftsands. We look forward to welcoming you again.

26 Driftsands
Leslie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie G

Everything was meticulously provided with friendly and caring attention.

26 Driftsands exceeded all our expectations at an extremely reasonable cost.

26 Driftsands se terugvoer

Leslie & Colleen,
Thank you for the amazing feedback. It is great to hear that we exceeded your expectations. Please return soon.

26 Driftsands
Irmhild F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmhild F

Baie dankie vir die wonderlike tyd in die mooi en skoon woonstel.

Die woonstel is baie mooi ingerig en versorg. Die eienares en opsigter is baie vriendelik en gaaf. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Ek sal definitief weer in die woonstel bly as ek die geleentheid kry en sal dit vir enige iemand sterk aanbeveel. Die uitsig is fantasies en die woonstelblok baie veilig.

26 Driftsands se terugvoer

Baie, baie dankie vir 'n wonderlike resensie.
Dit doen 'n mens se hart so goed as sulke wonderlike mense jou plekkie kies.
Kom gerus weer.

26 Driftsands
Marlene N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Skop jou skoene uit en ontspan in hierdie pragtige woonstel!

Wow, die eerste ding wat my opgeval het, was die asemrowende see-uitsig! Die eenheid is besonder netjies, skoon en volledig toegerus. Die eienaar en opsigter is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die woonstelblok word goed bestuur en is bitter netjies. Dit is baie veilig en stil. Ons sal beslis weer van 26 Driftsands gebruik maak. Baie dankie vir 'n aangename ruskansie in julle pragtige plek!

26 Driftsands se terugvoer

Marlene wat 'n vreugde om hierdie resensie te kon lees.
Dankie daarvoor en kom kuier asseblief weer by 26 Driftsands.
Vriendelike Groete.

26 Driftsands
Giel S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel S

Rustigheid.

Flink diens en aangename personeel.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Giel.
Vir julle wil 26 Driftsands beslis weer sien. Julle was aangename gaste.
Nogmaals dankie.

26 Driftsands
Jaendri V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaendri V

Dit was fantasties!

26 Driftsands sien ons beslis weer! Baie mooi plekkie, uitkyk op die see, stil en rustig. Beste vakansie ooit!

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Jaendri.
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.

Vriendelike Groete
C en E

26 Driftsands
Andre J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Baie gerieflik, sakpas en netjies.

Ons het ons tydperk by Driftstand terdeë geniet. Die woonstel is goed geleë, baie netjies, skoon en natuurlik prys is sakpas! Ons sal beslis weer gebruik maak van Driftsands!

26 Driftsands se terugvoer

André,

Dankie vir die resensie.
Julle was wonderlike gaste wat ons graag weer sal wil akkomodeer.

Groete

26 Driftsands
Trish R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish R

Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing met pragtige see-uitsig.

Baie netjiese woonstel. Goed toegerus. Reg teen die strand met pragtige see-uitsig. Lekker rustige omgewing. Inkopiesentrums en besienswaardighede lekker naby.

26 Driftsands se terugvoer

Trish baie dankie vir die terugvoer.

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer eendag te kan ontvang.

Alles van die beste.

26 Driftsands
Sarita N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita N

Netjies, skoon, bekosbare waarde vir geld. Naby die strand.

Rustige, baie netjiese plekkie met see-uitsig. Loopafstand van die strand en ook naby winkels en malls. Sal aanbeveel en weer daar vakansie hou. Vriendelike en behulpsame mense in woonstelblok.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Sarita.
Dit was n voorreg om jou en jou gesin te kon huisves.
Kom gerus weer.
C

26 Driftsands
Odile V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odile V

Rustig, veilig, netjies en skoon.

Baie vriendelike, professionele ontvangs. Lieflike see-uitsig. Skoon en netjies. Naby winkelsentrums. Sentraal geleë.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Odile.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer asook beter te leer ken.
Hoop 26 Driftsands sien julle weer.
Groete.

26 Driftsands
Hendrik P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Dit was ongelooflik nice vir ons.

Baie dankie aan die mense wat ons bespreking gehanteer het, alles het seepglad verloop. Baie dankie aan Christine, ons gaan definitief weer kom kuier - 26 Driftsands is 'n baie oulike en netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Groot dankie ook aan Lynette by Driftsands wat so vriendelik en behulpsaam was regdeur ons verblyf, ons waardeer dit baie. Daar was genoeg om te doen deur die dag en alles wat mens nodig het soos vulstasies, winkelsentrums, apteke, restaurante ens. is net 'n klipgooi van 26 Driftsands af. Baie lekker wegbreek gewees, ons maak weer so!

26 Driftsands se terugvoer

Wow.
Dis nou alles wat ons graag wou hoor.
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Julle is ook welkom om julle familie en vriende te vertel.
Verder is dit ook die behoefte van ons hart om vir Lynette op hierdie platform te bedank. Sy is werklik 'n uitstaande Opsigter.

26 Driftsands
Shante L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shante L

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek.

Die plekkie is baie netjies en gemaklik, met alles wat jy kan nodig hê. Die uitsig oor die see is fantasties en maklik om op die strand te kom. Hoop om gou weer daar te gaan draai vir 'n vakansie.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie dat julle 26 Driftsands gekies het. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Julle is wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien.

26 Driftsands
Lane H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane H

26 Driftsands het ons verwagtinge oortref.

Ek skryf nooit resensies nie, maar die plek verdien 'n goeie resenseie. Ons het ongelooflike diens begin ontvang voor ons by 26 Driftsands gestop het. Christine het seker gemaak ons is veilig en ons word dadelik gehelp wanneer ons aankom by ons bestemming. Ons was verbaas met hoe ongelooflik net, mooi en goed toegerus die plekkie was, als wat mens nodig het is daar. Die ongelooflike uitsig is iets wat mens nie kan beskryf nie, nog nie eers gepraat van die maklike toegang tot die strand nie, wat net 'n paar meter weg is nie. Die plekkie is naby aan als wat mens nodig het en maak die vakansie net soveel meer gerieflik. Ons sal definitief terug wees by 26 Driftsands en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie Christine vir 'n ongelooflike eerfaring. Jy sal ons weer sien.

26 Driftsands se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike komplemente.
Ons streef werklik daarna om dit vir ons besoekers 'n aangename gebeurtenis te maak en is bly as dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Seënwense
Christine en Emmerentia

26 Driftsands
Nico B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Heerlik rustig en skoon.

Ons kan dit aanbeveel. Die woonstel was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het was daar. Pragtige see-uitsig en baie stil. Ons het regtig tuis gevoel en sal vir seker weer daar kom bly. Dankie.

26 Driftsands se terugvoer

Dankie Nico,
Dit was n vreugde om die Vrystaters te kon akkomodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete.

26 Driftsands
Anriette C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anriette C

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig sal hê. Net een ding: dalk 'n nuwe bed aanskaf vir die hoofslaapkamer, andersins puik.

26 Driftsands se terugvoer

Beste Anriette,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering en sal ondersoek instel in verband met die bed. Ons is bly julle het verder lekker gekuier.

Vriendelike Groete,
26 Driftsands

26 Driftsands
Herman B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B

Gerieflik, gemaklik, skoon met alles wat mens mag nodig hê en direkte toegang tot die strand.

Ons het Driftsands baie gemaklik gevind. Ons hou baie van die Doonside omgewing, was al paar keer daar. Wat die verblyf aanbetref was dit baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig kan kry. Ons was net 3 en dit was perfek ingerig vir ons behoefte. Ons sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van 26 Driftsands. Die eienaar, Christine, was baie behulpsaam en vriendelik.

26 Driftsands se terugvoer

Herman ek wil vir jou en jou gesin baie dankie sê dat julle ons plekkie gebruik het en is bly om te hoor dat julle weer sal kom.
Dankie vir die persoonlike pluimpie.
Christine

26 Driftsands
Greg S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg S

Good location.

Lovely, comfortable and clean flat with secure parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging.

Pragtige, gemaklike en skoon woonstel met veilige parkeerplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

26 Driftsands se terugvoer

Thank you Greg, please come again.

26 Driftsands
Anneke P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke P

Ons het lekker daar gebly.

Ons tyd hier was baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie netjies en skoon. Baie gemaklik.

26 Driftsands se terugvoer

Baie dankie Anneke. Ons is bly julle het dit geniet by 26Driftsands.

26 Driftsands
Aletta P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta P

Skoon en netjies.

Geen probleme nie. Alles baie goed. As daar 1 ietsie was wat gepla het: Ons het net 1 toiletpapierrol gekry vir 3 mense vir 3 dae. Ons moes nog self gaan koop.

26 Driftsands se terugvoer

Aletta,
Baie dankie vir die boodskap. Let asseblief daarop dat 26 Driftsands 'n selfsorg eenheid is, en soos per die advertensie moet alle persoonlike gebruiksitems saamgebring word.
Ons verwelkom julle graag weer by 26 Driftsands.

26 Driftsands
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 81 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071299781437 30.87456035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang