Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 La Mer - Ground Floor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ardine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Lekker, dankie. Ek was beïndruk met die kombuis toebehore. Baie dankie. Sou verkies om klein sepie en sjampoe in die badkamer te hê. Moes na die winkel gaan om te gaan koop, nie saamgebring nie, want die meeste plekke verskaf dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Fantasties! Dit was die beste ondervinding deur LekkeSlaap tot op datum. Die diens deur die 26 La Mer - Ground Floor-span was ongelooflik. Hulle het my op hoogte gehou van die bespreking, additional opsies en inligting aangebied (soos wanner loadshedding sal wees, ek kon vooraf inkopies bestel en laat aflewer, alles was reeds weggepak toe ons arriveer) Gabi by La Mer was "next level" diens. Die eenheid was skoon, ongelooflik goed toegerus in die kombuis, nuut, modern. Daar was selfs 'n son sambreel vir die strand beskikbaar. Alles was in 'n goeie werkende toestand, amper nuut. My enigste kritiek is die wifi spoed, veral omdat die DStv-kanale limited was en kinder is altyd besig op iets te stream op hulle fone/ipads. Ek sal die La Mer-span en eenheid aanbeveel 10/10! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie mooi, skoon eenheid en ontvangs deur Gabby was uitstekend. Die eenheid is baie skoon en netjies met alles in wat jy benodig. Die ontvangs was ook uitstekend, sal hierdie eenheid \ kompleks enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

'n Wonderlike ervaring, baie netjiese plek, gemaklik en tot gevolg gehad dat ons 'n wonderlike vakansie kon beleef. Ek kan vir seker hierdie verblyf aanbeveel. Daar is daagliks 'n skoonmaker wat help om die plek skoon en netjies te hou, wat dus jou vakansie-ervaring verder vat dat jy nie ook moet huis skoonmaak en bed opmaak nie. Die feit dat die eenheid op die grondvloer is, maak dit soveel lekkerder om saam met jou kinders die grasperk te geniet. Baie netjiese eenheid waar alles behoorlik werk. Ek kan dit voorwaar aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Droomvakansie! Ons tydjie by La Mer 26 was perfek! Gabi en die dames wat skoonmaak is vriendelik, professioneel en deeglik. 'n Asemrowende uitsig oor die see en die rustigheid van die kompleks is 'n wenresep vir 'n wonderlike vakansie. Die woonstel is pragtig, met alles en meer waarvoor mens kan vra. Daar is soveel liefde en aandag in elke aspek van hierdie pragtige woonstel ingesit dat mens nie anders kan as om alreeds jou volgende vakansie te beplan nie. Die enigste nadeel was dat ons nog langer kon bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geetha M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Beautiful apartment and excellent service. 26 LaMer is a beautiful spacious apartment with everything we needed. The cleaning service was a nice surprise as I don't want to clean up while on holiday. I was also surprised that the kitchen was well stocked with good quality crockery, utensils and appliances. Loved that we had a washing machine too. The beach was a tad bit of a walk with all the chairs, tent and picnic stuff but I would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

Baie goeie akkommodasie. Baie goed, gemaklik met al die nodige toerusting met 'n fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2018

Baie lekker. Pragtige plek en sal weer terugkom. Stoof moet net vervang word. Plate opgeswel en een plaat was al gebars. Sukkel om kos so gaar te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lente D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Pragtig! Baie tevrede, alles van die parkering tot die beddens was goed ingerig, en die uitsig maak dit net nog mooier! Baie, baie gelukkig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Die perfekte huis weg van die huis met kinnertjies. Ons is absoluut mal oor die akkomodasie gewees. Le-che was vreeslik oulik gewees en so hulpvaardig. Die huisie was skoon en het alles gehad wat jy kon nodig hê. Hulle het selfs vir ons twee eetstoeltjies vir die kleintjies gegee en gehelp met die strykwerk. Die woonstel het 'n pragtige uitsig op die see en 'n lekker grasperk vir die kinders om te speel. Stapafstand van 'n private strand en die kompleks se swembad en speelplek is van hoë gehalte. Ons kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Burger
26 La Mer - Ground Floor
Terugvoering soos dié is waarna ons streef. Ons is so bly julle het die kwalitiet diens geniet. Ons personeel sorg altyd vir 'n groter bederf, strykwerk is een van daardie bykomende verrassings. Ons harte pomp van trots. Baie dankie, kom kuier gerus weer. Burger Edwards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6DJ0SuAucsZjxRIqUTXq8STCiQdEwjIYt1GU82CTNoGapkVvut?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.114179894075 30.851764170639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang