26 La Mer - Ground Floor
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Ardine B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Brenda W - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerSonia V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon eenheid en ontvangs deur Gabby was uitstekend.
Willie N - Des 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring, baie netjiese plek, gemaklik en tot gevolg gehad dat ons 'n wonderlike vakansie kon beleef.
Lees meerHelene B - Sep 2019
Algehele gradering
Droomvakansie!
Lees meerGeetha M - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful apartment and excellent service.
Lees meerJohan V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie.
Natasha C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Lente D - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig!
Janine B - Jul 2017
Algehele gradering
Die perfekte huis weg van die huis met kinnertjies.
Lees meer26 La Mer - Ground Floor se terugvoer
Terugvoering soos dié is waarna ons streef. Ons is so bly julle het die kwalitiet diens geniet. Ons personeel sorg altyd vir 'n groter bederf, strykwerk is een van daardie bykomende verrassings. Ons harte pomp van trots.
Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Burger Edwards
Anika D - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig in stylvolle eenheid.
26 La Mer - Ground Floor se terugvoer
Terugvoering soos julle terugvoering is waarna ons streef.
26 La Mer is baie spesiaal, is dit nie?
Ons harte pomp vol ekstra trots vir ons geliefde woonstel. Ons is so bly julle het die kwalitiet linne geniet. Vra volgende keer vir die wittebrood linne vir 'n nog groter bederf.
Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Burger Edwards
Karin P - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige grondvloer met uitsig oor die see, swemstrand effens ver om te loop.
Lees meerJane Z - Feb 2016
Algehele gradering
Lovely view, nice and clean.
Willie B - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese venue met die regte gevoel asof jy by die see is, as jy die ligging en uitsigte vanaf oop stoep in ag neem.
Deidre S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige droom-woonstel vir 'n lieflike wegbreek-vakansie.
Madelein B - Jan 2016
Algehele gradering
Veilig en gerieflik met 'n goeie uitsig oor die see.
Liandi S - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige eenheid, volledig toegerus en fantastiese see-uitsig.
Rina V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, het die voorreg gehad on dolfyne van die stoep af te sien.
26 La Mer - Ground Floor se terugvoer
As dit nie dolfyne is nie!! ........dan is dit walvisse!!
Met 'n uitsig soos 26 La Mer s'n is daar ALTYD een of ander onverwagte bonus!
Die patio is absoluut gemaak om die uitsig te geniet, die see en branders in te neem en die BELONINGS raak te sien!
Gelukkige julle!
Kom kuier gerus weer.
Dankie
Burger en die span!
Johan P - Sep 2015
Algehele gradering
Mooi en gemaklik.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang