Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Adderley

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chani D
1 nag
5.0
Sep 2024

Ek was in Robertson vir 'n troue. Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel as 'n enkelreisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Dit was baie lekker, warm geslaap en gebly, sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Naby aan waar ek moes wees. Ek het alles gekry wat ek nodig gehad het vir 'n verblyf van byna twee weke. Wil die waskamer uitlig, waar ek al my wasgoed kom was, droog en opvou. Ek kon lekker bly en sal nie omgee om weer te kom kuier nie. Enigste krapperigheid was dat die WiFi gedeel moes word en 'n bietjie stadiger was as wat ek voor gehoop het op tye. Die oorsaak lyk soos die ingeboude beperkings van die tegnologie, en nie iets wat maklik verander kan word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Veilig, netjies, skoon. Ons het die verblyf baie geniet. Wat 'n oulike plek! Dit was baie gesellig, netjies en veilig, en ons troeteldiere het dit ook geniet. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowena R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Will certainly recommend to friends and family. House is very neat. We enjoyed our stay. Location was good. Host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie heerlik en rustig gewees. Baie dankie, ons het heerlik gebly, baie oulik, skoon, netjies en pragtig ingerig, rustig en veilig. Sal mense aanmoedig om daar oor te bly. Dankie en groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jochen N
1 nag
5.0
Jan 2024

Very nice stay. All perfect and the host is always there to assist if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly. Fantastiese huisie in die hartjie van Robertson. Ons het dit vreeslik geniet om die dorpie te verken op voet. Al die winkels was lekker loop afstand. Die huisie is pragtig toegerus en het alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Baie baie dankie vir die mooi resensie! Dit word opreg waardeer.

Anneli H
1 nag
5.0
Jan 2024

26 on Adderley is 'n ideale oornagplek in Robertson. 26 on Adderley is sentraal geleë, naby inkopieplekke. Dit bied ruim kamers en 'n heerlike stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Hi Anneli, baie dankie vir jou mooi resensie! Julle is altyd weer welkom in ons vallei.

Trudi V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Oudtydse charme! Pragtige plekkie met huislike atmosfeer. Heerlike braaiplek. Ruim met oudtydse charme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 26, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bbbb6bdf736db537d25a49c7d941cdee7387202b34cd2d4ffb374afb63eb7db5c74d749a181b785a6cb0dbbf7d553dfd8e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang