Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Adderley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir 26 on Adderley
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chani D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani D

Ek was in Robertson vir 'n troue.

Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel as 'n enkelreisiger.

Machiel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel S

Baie lekker gebly.

Dit was baie lekker, warm geslaap en gebly, sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Lekker gebly. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Naby aan waar ek moes wees.

Ek het alles gekry wat ek nodig gehad het vir 'n verblyf van byna twee weke. Wil die waskamer uitlig, waar ek al my wasgoed kom was, droog en opvou. Ek kon lekker bly en sal nie omgee om weer te kom kuier nie. Enigste krapperigheid was dat die WiFi gedeel moes word en 'n bietjie stadiger was as wat ek voor gehoop het op tye. Die oorsaak lyk soos die ingeboude beperkings van die tegnologie, en nie iets wat maklik verander kan word nie.

Wilmarie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S

Veilig, netjies, skoon.

Ons het die verblyf baie geniet. Wat 'n oulike plek! Dit was baie gesellig, netjies en veilig, en ons troeteldiere het dit ook geniet. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie!

Rowena R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena R

Will certainly recommend to friends and family.

House is very neat. We enjoyed our stay. Location was good. Host was very welcoming.

Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie heerlik en rustig gewees.

Baie dankie, ons het heerlik gebly, baie oulik, skoon, netjies en pragtig ingerig, rustig en veilig. Sal mense aanmoedig om daar oor te bly. Dankie en groete.

Jochen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochen N

Very nice stay.

All perfect and the host is always there to assist if needed.

Gerne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerne M

Heerlik gebly.

Fantastiese huisie in die hartjie van Robertson. Ons het dit vreeslik geniet om die dorpie te verken op voet. Al die winkels was lekker loop afstand. Die huisie is pragtig toegerus en het alles wat 'n mens benodig.

26 on Adderley se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi resensie! Dit word opreg waardeer.

26 on Adderley
Anneli H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli H

26 on Adderley is 'n ideale oornagplek in Robertson.

26 on Adderley is sentraal geleë, naby inkopieplekke. Dit bied ruim kamers en 'n heerlike stort.

26 on Adderley se terugvoer

Hi Anneli, baie dankie vir jou mooi resensie! Julle is altyd weer welkom in ons vallei.

26 on Adderley
Trudi V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi V

Oudtydse charme!

Pragtige plekkie met huislike atmosfeer. Heerlike braaiplek. Ruim met oudtydse charme.

Janine M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Wonderlike verblyf.

26 on Adderley is 'n wonderlike plekkie om te bly. Dit het alles gehad wat mens nodig het.

Steven S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S

Warm en gemaklik.

Die huis was baie netjies en bied wat nodig is.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ian D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Baie goed.

Lekker plek vir 'n toer.

Rika H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H

26 on Adderley gem.

Baie dankie aan die Delgado-familie dat ons kon deel in julle pragtige huis. Alles is daar wat mens nodig het en nog meer. Dankie ook vir die ekstra moeite met die toespan vir die hondekinders. Ons sal beslis weer gebruik maak van julle verblyf en dit ook aanbeveel vir ons vriende en familie.

26 on Adderley se terugvoer

Baie dankie vir die mooiste resensie! Julle is altyd baie welkom!

26 on Adderley
Clarissa K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa K

Life-savers at the last minute!

Our party got caught in Robertson during the floods, and Manuel was so gracious to have us stay at the very last minute. Not only did he go out of his way to ensure we had firewood for the night, but he also assisted us in returning a parcel to Cape Town with some belongings that were left behind. I would absolutely recommend 20 on Adderley to anyone looking for a comfortable space to stay with friends.

26 on Adderley se terugvoer

Baie dankie Clarissa. Julle is altyd weer welkom.

26 on Adderley
Yeolinda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yeolinda V

Dit was my kleindogter en haar tannie wat daar geslaap het.

Hulle was baie tevrede en dankbaar.

26 on Adderley se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

26 on Adderley
Robin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W

Excellent.

Manuel. owner is a true host. a stunning house. most enjoyable. 10 stars. Greetings.

26 on Adderley se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons welkom u altyd terug en sal so oordra aan die eienaar.

Groete, Charmain.

26 on Adderley
Josephine F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F

Lekker en ontspannend.

Dit is en was nog altyd my droom om 'n huis met soveel spasie te hê. Ek sal die plek vir enige een aanbeveel. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het ons gou tuis laat voel.

Josephine F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F

Ontspannend en rustig.

Dit is 'n pragtige plek en naby alles. Die mense was vriendelik en behulpsaam en het ons verseker dat ons hulle enige tyd kon bel as ons iets nodig gehad het. Ons het werklik lekker gebly en sal definitief weer gaan. Sal dit definitief aanbeveel.

26 on Adderley se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by 26 Adderley en dat jul ons mooi Robertson Vallei besoek het.

Waardeer die mooi resensie en terugvoering.

Julle is altyd weer welkom om te kom kuier.

26 on Adderley
Manie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H

Uitstekend.

Lekker gebly en baie nice mense.

Peter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V

A good overnight stop.

We were met by the owner, Manuel, a charming man who made us very welcome. It's a large old country house, very comfortable, in a street lined with Jacaranda trees. We were lucky to be there when all the Jacarandas were in full bloom.

Clarissa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M

Manuel baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is mooi, skoon alles is daar.

Ongelukkig was ek daar gedurende 'n storm toe lek die dak in die kombuis tot in die glaskaste. Stunning plek! Manuel baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is mooi, skoon, alles is daar. Die dak lek in die kombuis.

26 on Adderley se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie!

26 on Adderley
Derick M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick M

26 on Adderley is geskik vir oornag.

Die eienaar, Mannie, was baie vriendelik en behulpsaam. Die huisie is goed toegerus en ons het die binnebraai baie geniet, veral omdat dit so koud was. Adderelystraat is egter baie besig en ons nagrus is ietwat versteur deur honde wat geblaf het en persone wat in die straat geraas het. As oornagbestemming is 26 on Adderley egter geskik.

Juanita M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita M

Heerlik gebly vir 2 dae, om 'n troue by te woon.

Ons het heerlik gebly in die pragtige, groot ou huis met sy mooi houtvloere en kosyne. Ruim kamers en kombuis en baie netjiese erf. Die omgewing is pragtig en ons sal graag weer daar kom bly. Ideaal vir 'n groot gesin.

26 on Adderley se terugvoer

Baie dankie Jaunita. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

26 on Adderley
Stephen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Very enjoyable and relaxing. Home from home.

Enjoyed our stay. Very relaxing. Will stay there again on our next return.

Jpa Glass Systems (pty) Ltd S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jpa Glass Systems (pty) Ltd S

Baie rustig en in 'n mooi gedeelte van die dorp geleë.

My span het teruggekom en vertel van hoe lekker hulle gebly het al was dit net een aand.

Palesa Lelethu R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa Lelethu R

It was nice.

The only inconvenience was the 1 pot which limited the braai food to be prepared and the fact that there was no iron to iron our clothes.

Romy L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romy L

Heerlike gesellige huisie, skoon en netjies.

Net nie voldoende kombuis toerusting nie. Ons het baie lekker gebly. Die kosmaak wat so effense uitdaging. Potte en bakke is aan die min kant en geen botteloopmaker of rasper nie. So pak maar eie kombuisbenodighede in! Maar skoon en netjies! Ons sal weer gaan!

Jaquelene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaquelene V

Vir 'n naweek verblyf in Robertson was hierdie huis ideal. Genoeg slaapplek, kuierspasie en badkamers. Die huis was mooi skoon en baie netjies. Die groot handoeke was 'n pluspunt.

Daar was 'n paar spinnerakke onder die tafeltjies, maar al hoekom ek dit weet is omdat ek my kleintjie se speelgoed daar moes uithaal. Mikrogolfoond is bietjie klein vir groter bakke. Huis het na rook geruik en ons is nie-rokers.

Marquin T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marquin T

Hartlik ontvang. Baie goed geleë. Skoon, netjies, billik geprys.

Hartlik dankie aan Manuel wat ons hartlik ontvang het by 26 on Adderley Straat te Robertson. Kamers was netjies en parkeerplek was veilig. Die plekkie is in die middel van die dorp en alles is naby geleë. Ons het blyplek vir een nag gesoek en 26 on Adderley het vir ons gewerk. Ons kuier graag weer in die toekoms.

Nico H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H

Lekker ou huisie.

Ons het baie lekker in die mooi ou huis gebly. Dit word goed versorg en alles was skoon en netjies. Hulle het ons op kort kennisgewing met 'n ekstra kamer geakkommodeer. Baie dankie!

Suzette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Good location.

Need more kitchen stuff like pots. No toaster or grater. Need to look at electricity keep on tripping.

Niel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Verblyf het gebied presies wat ek gesoek het.

Gerieflike ou huis. Ek het alleen by 26 Adderley gebly en niks ontbreek nie. Bied alles wat nodig is om lekker te bly. Met die huis se binnebraai leen dit hom regtig tot gesellige kuiers. Eienaar Manual was vriendelik en hulpvaardig. Tydens my volgende besoek aan Robertson sal ek weer 26 Adderley huur, indien beskikbaar.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 26, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bbbb6bdf736db537d25a49c7d941cdee7387202b34cd2d4ffb374afb63eb7db5c74d749a181b785a6cb0dbbf7d553dfd8e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang