Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Adderley

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 26, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

26 on Adderley is 'n selfsorghuis in Robertson en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede langs Kaapse Route 62 kan verken.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte bad. Daar is 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in die kombuis en die oopplan-leefarea het 'n rusbank en WiFi. Veilige parkeerplek vir 3 gaste is beskikbaar.

The Cottage is apart van die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolf in die in die kombuisie. Ander geriewe sluit 'n privaat braai en parkeerplek in.

Die verblyf is naby restaurante, winkels, wynproe-venues en ander geriewe in die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dirk V
5.0
Goeie lokasie en geriewe. Groep was 7 volwassenes wat daar gebly het vir 'n troue naby. Ons was net een aand daar gewees, maar dit was perfek vir wat ...
Sien meer
Nov 2024
Chani D
5.0
Ek was in Robertson vir 'n troue. Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel as 'n enkelreisiger.
Sep 2024
Machiel S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Dit was baie lekker, warm geslaap en gebly, sal enige tyd weer daar wil oorbly.
Jul 2024
Andries D
5.0
Lekker gebly. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Naby aan waar ek moes wees. Ek het alles gekry wat ek nodig gehad het vir 'n verblyf van byna twee w...
Sien meer
Apr 2024
Wilmarie S
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies, skoon. Ons het die verblyf baie geniet. Wat 'n oulike plek! Dit was baie gesellig, netjies en veilig, en ons troeteldiere het dit ook...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Adderley-straat 26, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 26 on Adderley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 26, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5b42285a55f5a8fef3e94e1e694a21db7532030dcd54d09b1f921ae6e8aeb7a9d34fe541de9d3ef4884e71f27badb57670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang