Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Chopin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wayne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing and comfortable. Accommodation was extremely comfortable. Amenities were just what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
It was a great pleasure to host you and your lovely daughter! We appreciate guests like you! You will always be welcome to visit us again! Warm regards, Hans and Elsie

Juan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Comfortable, clean and safe. Great location for Aardklop. Thank you for a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Beste Juan, dit was 'n heerlike voorreg om jou te ontmoet! Gaste soos jy sal altyd welkom wees! Dankie dat jy ons Comfy&Cozy so netjies en skoon agtergelaat het! Hoop ons kan jou gou weer sien! Vriendelike groete Elsie

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik en rustig. Kan die plek sterk aanbeveel. Heerlike skoon en netjiese plek! Pragtige dekor en uiters vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie, Louise! Julle sal altyd welkom wees by ons! Was heerlik om te ontmoet! Vriendelike groete Elsie

Nikki S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige, bekoorbare elegansie. Hier is so ongelooflik baie aandag aan details gegee. Alles is ongelooflik skoon, netjies en duursaam. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die privaat ingang waardeer, ons moes uit vir 'n troue laat middag en het nie nodig gehad om die eienaars te pla toe ons terug kom nie. Alles is mooi verduidelik, niks verwarrend nie. Die area is lieflik rustig en stil. Ons is nog die volgende oggend met 'n lieflike donderstorm en tortelduiwe wakker gemaak- Idillies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Hallo Nikki Dankie vir jou review! Altyd heerlik om gaste soos julle te mag huisves. Dankie dat jul mooi na ons plek gekyk het! Hoop ons sien julle sommer gou weer by ons. Julle sal altyd welkom wees. Vriendelike groete Elsie

Edwill V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese oornag gewees. Heerlik gebly, die gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik, selfs die loadshedding skedule vir ons deurgegee. Alles is soos op foto's en gerieflik. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie Edwill, dit was net 'n plesier om julle te kon huisves! Julle is uitstekende gaste. Hoop ons sien julle gou weer, altyd welkom by ons! Elsie

Zelda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Jou huis, weg van die huis. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Beslis een van die beste plekke waar ons gebly het. Alles was skoon en netjies. Hans en Elsie het ons laat tuis voel. Die ekstra filterkoffie wat ons kon maak, was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie Zelda! Julle sal áltyd welkom wees by ons! Sien uit na julle volgende besoek aan Potch! Seën vir julle! Vriendelike groete, Elsie

Suzette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. A hidden gem, excellent, matched all our needs and expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Baie dankie, Suzette! Hoop ons sien julle sommer gou weer! Vriendelike groete, Elsie

Martin C
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Wat 'n heerlike, rustige kuier in 'n netjiese en goedversorgde kamer. 26 on Chopin is 'n baie skoon en netjies versorgde eenheid en Elsie is 'n besondere vriendelike gasvrou wat my dadelik tuis laat voel het. Die moeite wat met klein dingetjies gedoen word, getuig van omgee vir gaste en word waardeer. Ek sal 26 on Chopin enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Martin, dit was lekker om te ontmoet en te kuier! Jy was absoluut 'n puik gas! Julle sal altyd welkom wees by Comfy & Cozy! Vriendelike groete

Annalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer bespreek en die plekkie aanbeveel! Pragtig, netjies en baie skoon, so smaakvol ingerig. Gerieflik met alles en nog meer wat mens nodig het. Ons is bederf met koffie en beskuit, lekker koue water in die yskas, 'n fles kookwater gedurende beurtkrag en baie billike pryse op die (honesty bar). Elsie is so vriendelik en gasvry en laat mens sommer tuis voel. Ons was aangenaam verras met alles, sou niks verander nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Baie dankie, Annalie! Julle was uitstekende gaste! Julle sal altyd welkom wees by Comfy & Cozy. Glo ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Elsie

Marilize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend! Ons het so lekker gebly. Alles was perfek! Baie skoon en Tannie Elsie is die vriendelikste mens wat ek ken! 5 Ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
26 on Chopin
Dankie Marilize!! Julle was uitstekende gaste. Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons hoop om jul gou weer hier by ons te kan laat tuis voel. Vriendelike groete Elsie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78ba449c8f1d16113f89e82c09b99d5fef118d73350a6344bac44502ef139e40a6d7086ae959b08f0360ca857854bb8adfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 26 Chopin Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7023064 27.1160194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang