Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Chopin

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

26 on Chopin is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel teen die eienaar se hoofhuis in Van der Hoff Park in Potchefstroom. Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste.

Die woonstel is met lugversorging toegerus en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Die sitarea het 'n rusbank, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Die woonstel is gerieflik naby die Noordwes Universiteit, Mooiriver Mall en die internasionale krieketstadion geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Kan die plek sterk aanbeveel. Heerlike skoon en netjiese plek! Pragtige dekor en uiters vriendelike gasvrou!
Mei 2024
Nikki S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige, bekoorbare elegansie. Hier is so ongelooflik baie aandag aan details gegee. Alles is ongelooflik skoon, netjies en duursaam. Die gasvrou is b...
Sien meer
Mrt 2024
Edwill V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese oornag gewees. Heerlik gebly, die gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik, selfs die loadshedding skedule vir ons ...
Sien meer
Mrt 2024
Zelda W
Gesin met tieners
5.0
Jou huis, weg van die huis. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Beslis een van die beste plekke waar ons gebly het. Alles was skoon en netjies. Hans en...
Sien meer
Feb 2024
Suzette D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. A hidden gem, excellent, matched all our needs and expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink 26 on Chopin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78ba449c8f1d16113f89e82c09b99d5fef118d73350a6344bac44502ef139e40a6d7086ae959b08f0360ca857854bb8adfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 26 Chopin Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7023064 27.1160194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang