Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rees Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlese T
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Pragtig netjies en skoon. Vriendelik ontvang met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edroy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Die diens, gasvryheid en vriendelikheid wat ons ontvang het was meer as 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Rees Cottage
Baie dankie, Edroy. Ons is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle by ons te verwelkom en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jaco & Amore.

Paul S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Pleasant stay in Ysterfontein. Pleasant stay in Ysterfontein. Jaco was very helpful. The cottage is simple; it just needs a dishwasher, otherwise it would have got 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Gerieflik met baie goeie ontspannings/onthaal ruimte. Gerieflik en kamers baie eenvoudig. Kamers het geen kantgordyne wat, met die gordyne oop, geen privaatheid bied vanaf die straat nie. Daar is reëlings daarvoor. Muskiete is 'n probleem met 'n dreinagesisteem binne 5 meter vanaf die kamer venster, wat probleme saans skep. Voorstel: muskietnet voor vensters en by badkamers, met muskietrepellent per kamer. Ventilasie in badkamers is nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jaco
Rees Cottage
Beste Pieter. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal beslis kyk na kantgordyne om nog meer privaatheid vir die slaapkamer te bied. Rakende muskiete. Ons het hierdie jaar meer muskiete as vorige jare gehad weens die ongewone hoe reënval in Desember en Januarie. Ek wil noem dat Yzerfontein, soos meeste kusdorpe, septiese tenks gebruik vir riool. Dit is deeglik verseël en daar is geen toegang vir muskiete nie. Die dreinagesisteem waarna u verwys, is verseelde metaaldeksels wat toegang gee tot die tenk indien daar 'n probleem is. Buiten die deksels is die enigste toegang tot die verseelde tenks die uitlaatklep wat die munisipaliteit toegang gee om die tenk leeg te pomp. Ons het insektedoder bo op die yskas gelos wat moontlik nie sigbaar was nie. Groete, Jaco

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Versveldstraat en Reesstraat, Eenheid 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cef618033449e622e3c719d1e75a92b7c3e487ac9f666a1dc5feb66c90133b1d3fff5362f2a5948a78c1553f14633e1bfa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Corner of Versveld Street and Rees Street Unit 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352407890769 18.150686385914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang