Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rees Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Versveldstraat en Reesstraat, Eenheid 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rees Cottage is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang in Yzerfontein. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na verblyf naby die strand.

Die huis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, leefarea en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis maak oop op 'n onderdakstoep wat ingerig is met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hoek van Versveldstraat en Reesstraat, Eenheid 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rees Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Versveldstraat en Reesstraat, Eenheid 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cef618033449e622e3c719d1e75a92b7c3e487ac9f666a1dc5feb66c90133b1d3fff5362f2a5948a78c1553f14633e1bfa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Corner of Versveld Street and Rees Street Unit 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352407890769 18.150686385914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang