Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Winburg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 26 on Winburg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Awesome accommodation for a family with children and a very convenient location.

Excellent stay and will definitely go back.

Mollie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mollie D

Fantasties.

Dit was baie heerlik, dit is stil, veilig, netjies en alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar slaap. Baie dankie vir die gasvryheid, ons waardeer dit baie. Tot ons weer sien.

Lluwellyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lluwellyn M

Home away from home.

Baie dankie Kotie en Jan vir julle gasvryheid. Ons het die naweek terdeë geniet. Die wooneenheid was perfek en het aan al ons gesin se behoeftes te voldoen. Die melktertverrassing het die naweek by julle nog meer spesiaal gemaak. Ons sal definitief weer kom kuier. Beslis een van ons top 3 in die Tuinroete (Hartenbos). Nogmaals baie dankie. Ons nuwe huis weg van die huis.

Bennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Dit was puik. Mal oor die plek.

Ek beveel dit vir enige iemand aan. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Patrick H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Rustig, veilig, salig en stil.

Ons gasheer en -vrou is die viendelikste mense. Ons is goed ontvang en alles, letterlik alles was in plek. Skoon, netjies, presies. Die beste waarde vir geld wat ek al beleef het. Die kersie op die koek was die heerlike gratis melktert wat ons ontvang het. Sal hierdie gastehuis graag weer wil besoek.

Yovanka C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yovanka C

Baie netjiese woonstel. Alles wat mens nodig gehad het.

Heerlik gebly in 'n baie netjiese woonstel met alles wat nodig was. Gaan verseker weer bespreek by 26 on Winburg. Baie dankie.

Shawn G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn G

Die eienaar en sy vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Was goed ontvang met vriendelike mense. Als daar wat jy nodig het.

Werner K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Amazing plekkie.

Alles is net amazing daar.

Annamarie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Baie lekker!

Kotie en Jan is 'n dierbare gasvrou en -heer. Hulle het ons baie welkom laat voel en die souttertjies was 'n bonus. Dankie Kotie. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly, alhoewel Kotie en Jan, die eienaars, op die perseel bly is jy heeltemal apart en baie privaat.

Tersia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Baie netjiese, skoon plek in rustige area.

Die plek is pragtig met alles wat benodig word vir 'n rustige verblyf. Baie vriendelike gasvrou. Naby genoeg aan alles. Sal beslis dit aanbeveel en weer kom kuier.

Belinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Fantasties.

Die huis is perfek ingerig met alles en meer as wat nodig is. Die ligging net reg om naby aan alles te wees sonder om in die gedruis van Hartenbos te wees. Ons het heerlik gekuier en Jan en Kotie was wonderlik. Ons kom beslis weer!

Justine J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine J

Was baie lekker. Sal weer gaan.

Goeie ligging van verblyf. Kon nie vir beter vra nie.

Jan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Ons het heerlik gekuier.

Daar is alles en nog meer, wat jy mag nodig kry. Die piekniek mandjie was ’n welkome verrassings. Eetgoedjies met aankoms en natuurlik die geskenkies vir die kinders was die kersie op die koek. Ons het ’n lieflike tyd gehad.

Keagan S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan S

Most comfortable stay I've ever had.

From the moment we arrived at the accommodation, we were welcomed by the most friendliest host, with a plate of the most amazing scones and coffee. The rooms were neat and clean and 5-star quality. There wasn't one point where we felt as if we in a strange environment. We were at home.

Zelda H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Heerlik gekuier en gerus.

Ons was hartlik verwelkom. Die woonstel was skoon en netjies met genoeg spasie vir 'n gesin. Naby winkels en die see.

Cornel N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N

Dit was ongelooflik mooi en lekker!

Ons was baie vriendelik ontvang by die woonstel. Dit was pragtig, mooi skoon en stylvol. Ons het heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Jacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Vriendelik, netjies met ekstras.

Vriendelik, netjies met ekstras. Warm ontvangs met varsgebakte skons. Melk in die yskas en hout vir braai.

Rona S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Rustige omgewing.

Die woonstel is goed ingerig en in ‘n netjiese en rustige omgewing. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry en ons het ons paar dae baie geniet. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly.

Bryan G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bryan G

The right choice for us.

Kotie and Jan are great hosts. Kotie had made snacks to welcome us and we had everything we needed already laid out. Full DStv channels, comfortable lounge, short walk to the beach. What's not to like?

Marthinus W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus W

Die verblyf is ongetwyfeld aan te beveel!

Baie vriendelike diens, uitstekende verblyf: netjies, skoon, gerieflik!

26 on Winburg se terugvoer

Beste Marthiens,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sal julle graag weer wil ontvang in die nabye toekoms. Julle was wonderlike gaste.
Groete
Kotie

26 on Winburg
Dirk A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk A

Heerlik en rustig.

Dit was baie rustig en netjies.

Suzanne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V

Baie skoon en goed toegeruste eenheid.

Dit was stil ons het heerlik geslaap. Eienaars is 24 uur beskikbaar. Geen probleem met water en elektrisiteit nie. Dit was so lekker om in so 'n netjiese skoon plek te kon slaap. Sal beslis weer teruggaan.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApg5vgv60Fc0Cmpt2TcMhAP7cMiQYl1G5TuEhgwvEZas76zGtIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 26 Winburg Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119774 22.114322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang