Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Winburg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesome accommodation for a family with children and a very convenient location. Excellent stay and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mollie D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Dit was baie heerlik, dit is stil, veilig, netjies en alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar slaap. Baie dankie vir die gasvryheid, ons waardeer dit baie. Tot ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lluwellyn M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Home away from home. Baie dankie Kotie en Jan vir julle gasvryheid. Ons het die naweek terdeë geniet. Die wooneenheid was perfek en het aan al ons gesin se behoeftes te voldoen. Die melktertverrassing het die naweek by julle nog meer spesiaal gemaak. Ons sal definitief weer kom kuier. Beslis een van ons top 3 in die Tuinroete (Hartenbos). Nogmaals baie dankie. Ons nuwe huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was puik. Mal oor die plek. Ek beveel dit vir enige iemand aan. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig, veilig, salig en stil. Ons gasheer en -vrou is die viendelikste mense. Ons is goed ontvang en alles, letterlik alles was in plek. Skoon, netjies, presies. Die beste waarde vir geld wat ek al beleef het. Die kersie op die koek was die heerlike gratis melktert wat ons ontvang het. Sal hierdie gastehuis graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yovanka C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie netjiese woonstel. Alles wat mens nodig gehad het. Heerlik gebly in 'n baie netjiese woonstel met alles wat nodig was. Gaan verseker weer bespreek by 26 on Winburg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Die eienaar en sy vrou baie vriendelik en behulpsaam. Was goed ontvang met vriendelike mense. Als daar wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Amazing plekkie. Alles is net amazing daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie lekker! Kotie en Jan is 'n dierbare gasvrou en -heer. Hulle het ons baie welkom laat voel en die souttertjies was 'n bonus. Dankie Kotie. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly, alhoewel Kotie en Jan, die eienaars, op die perseel bly is jy heeltemal apart en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Baie netjiese, skoon plek in rustige area. Die plek is pragtig met alles wat benodig word vir 'n rustige verblyf. Baie vriendelike gasvrou. Naby genoeg aan alles. Sal beslis dit aanbeveel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApg5vgv60Fc0Cmpt2TcMhAP7cMiQYl1G5TuEhgwvEZas76zGtIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 26 Winburg Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119774 22.114322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang