Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlyBiekie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir BlyBiekie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sofia S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sofia S

Wonderful.

Wonderful. The host was super friendly. The apartment was spotless clean and very comfortable, excellent location as well.

Alida B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Silwerskoon, was 'n plesier om daar te oornag.

Ons het baie lekker gebly, die omgewing was rustig en dit is geleë naby winkels en restaurante. Blybiekie is 'n pragtige en goed ingerigte blyplek. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak. Ons ouers het net nie verstaan hoe die TV-kanale werk nie, dalk kan instruksies iewers gelaat word met stappe om te volg.

Christiaan G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Waarde vir geld vir enige sakereis.

Die woonstel is uitstekend sentraal geleë, en is werklik baie netjies. Baie dankie aan die span!

Lindi B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Goeie waarde, skoon en netjies, veilige parkering.

Uitstekende diens van Jeanette, ook lekker geleë met baie oulike Spar stapafstand.

Leonard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard B

Aangenaam.

Skoon. Netjies. Puik. Voldoen.

Nico S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Heerlik gebly.

Vriendelike ontvangs, veilig en skoon plek. Ons het slegs oornag. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Moroke L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moroke L

Definitely our place to stay anytime, whenever we are in Paarl. Absolutely beautiful.

Wow! What a beautiful place, with the mountainous backdrop of Paarl and the friendly faces. The place is clean, well-kept, and secure. It is close to amenities and the mall, not to mention the pharmacy just around the corner and not far from the N1. Jeanette, you were a superb host. It is indeed a home away from home. 5/5!

Monique R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Safe, sweet and a nice stay.

Great location, really pleasant and clean rooms, but the thing that makes this such a good place to stay is the owner. She was incredibly helpful and generous with her time and advice. The place is within walking distance of the shops.

Janine O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Lovely, neat and comfy!

We had a lovely, comfortable stay and there was everything we needed. The host was very friendly and made us feel very welcome! We will definitely stay there again in future!

Jenilee V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenilee V

Sal weer terug gaan. Dankie vir die moeite.

Die plekkie was goed ingerig en gesellig.

Adam W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adam W

Lekker.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Carli W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli W

Heerlik gebly.

Baie oulike plekkie. x.

Elaine D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Veilig gevoel aangesien ek alleen daar gebly het. Sal dit beslis aanbeveel!

Was baie lekker. Loopafstand van 'n restaurant, Spar en wassery. Plekkie was uiters netjies en dit het soos my huis weg van my huis gevoel.

Madeleine H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine H

Baie aangenaam.

Heerlike woonstelletjie met alles wat jy nodig het.

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0722ea2fb00ad924a2a58acd56d7450a1490f6d9582c0d7fb79e71bc6f78d3bedffd2cbe00f917d56ea017449a24cdc39223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 4 Clift Street Unit 26 Queen's Terrace 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.763465292087 18.962034881115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang