Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlyBiekie

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R733 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BlyBiekie bied selfsorgverblyf in die suide van Paarl. Hierdie eenheid is ideaal vir enkel- en sakereisigers, asook vakansiegangers en 'n klein gesin.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 ekstra kind en 'n slim-TV. Dit lei na 'n balkon met meubels. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 1 parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante, koffiewinkels, wynplase, gholfbane en skole.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir BlyBiekie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlyBiekie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0722ea2fb00ad924a2a58acd56d7450a1490f6d9582c0d7fb79e71bc6f78d3bedffd2cbe00f917d56ea017449a24cdc39223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 4 Clift Street Unit 26 Queen's Terrace 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.763465292087 18.962034881115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang