BlyBiekie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R733 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
BlyBiekie bied selfsorgverblyf in die suide van die Paarl. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir alleen-sake- en vakansiereisigers sowel as vir 'n klein gesin.
Dié woonstel kan tot volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers en 2 badkamers akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank vir 1 bykomende kind en 'n slim-TV. Die kamer maak oop op 'n balkon wat met buitemeubels ingerig is. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 1 parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, koffiewinkels, wynplase, gholfbane en skole.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink BlyBiekie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang