Pearl of the Paarl
Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pearl of the Paarl bied selfsorgverblyf wat spog met 'n sentrale ligging in die suide van die Paarl, net langs die Hoofstraat. Laborie Estate, restaurante en winkels is naby. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir alleen-sake- en vakansiereisigers sowel as vir 'n klein gesin.
Dié woonstel is in 'n woonstelkompleks geleë en bied slaapplek aan tot 4 volwassenes in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe met kroegstoele. Die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en 'n stoel en 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, Disney en DStv vir jou eie aanmeldrekeninge. Die kamer maak oop op 'n balkon wat lekker skadu in die warm somer. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 1 parkeerplek van die straat af. Gaste kan wynproe en staproetes geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 43
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl of the Paarl het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap