Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl of the Paarl

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pearl of the Paarl bied selfsorgverblyf in die suide van Paarl. Hierdie eenheid is ideaal vir enkel- en sakereisigers, asook vakansiegangers en 'n klein gesin.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 ekstra kind en 'n slim-TV. Dit lei na 'n balkon met meubels. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 1 parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante, koffiewinkels, wynplase, gholfbane en skole.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nelia S
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim woonstel, smaakvol gemeubileer. Perfekte plek. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2024
Leone G
Gesin met tieners
5.0
Regtig lekker. Dit was vreeslik lekker. Ons wens ons kon langer daar gebly het. Als was so netjies en die beddens het lekker geslaap. Hulle het soveel...
Sien meer
Sep 2024
Juvani P
Saam met lewensmaat
5.0
Marvelous, cosy, peaceful. Very relaxing, peaceful and just perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sofia S
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Wonderful. The host was super friendly. The apartment was spotless clean and very comfortable, excellent location as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Alida B
Saam met lewensmaat
5.0
Silwerskoon, was 'n plesier om daar te oornag. Ons het baie lekker gebly, die omgewing was rustig en dit is geleë naby winkels en restaurante. Blybiek...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl of the Paarl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0722ea2fb00ad924a2a58acd56d7450a1490f6d9582c0d7fb79e71bc6f78d3bedffd2cbe00f917d56ea017449a24cdc39223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Clift Street Unit 26 Queen's Terrace 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.763465292087 18.962034881115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang