Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 The Shades

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Netjiese eenheid wat stapafstand van die strand, winkels en restaurante is. Ideaal geleë om die voertuig by die huis te los en so bietjie te stap waar ook al jy wil gaan. Die kompleks is rustig en veilig met goed versorgde tuine en swembad. Shades 26 is op die grondvloer naby die swembad en het ‘n mooi uitsig oor die see wanneer ‘n mens op die stoep staan. Die eenheid is pas uitgeverf en baie netjies. Die skoonmakers wat inkom maak seker dat dit so bly. Die enigste probleempie wat ons moes oorkom was die feit dat daar nie ‘n blinding in die kinders se kamer was nie. Ons vermoed die verwers het vergeet om dit terug te hang nadat hulle geverf het. Ons sal beslis weer hier ‘n paar dae wil deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

We were transferred to another unit San Antonella. Will gladly go visit there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanusha
26 The Shades
Good day to you, Thank you for taking the time to send a review, so pleased you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Best Regards, Renay

Ce R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Rustige, bekostigbare wegbreek. Beveel 26 The Shades aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanusha
26 The Shades
Good day to you Thank you for taking the time to send a review. Much appreciated. So pleased you enjoyed your stay at the Shades. Hope to see you in the near future. Have a super weekend. Best Regards Renay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 537
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 537
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZGM1Zjg2LTc2NDQtNGMzOC05NDdmLTBlNjBhYzk5ZWVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 537 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang