Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

267 Bearded Ngulube House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik Albertus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Pragtige, skoon, netjiese, oulike huisie. Meer as genoeg slaapplek vir almal, mooi beddegoed en ten volle toegeruste kombuis! Die eienaar was meer as behulpsaam met al ons vrae. Ons sal beslis weer gaan. Die groot swembad op die foto is wel net nie die huisie sin nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing. Such a relaxing experience. Loved being in nature and having the animals come right to your doorstep. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig. Baie lekker wegbreek saam met vriende. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
267 Bearded Ngulube House
Goeie dag, baie dankie dat julle ons plek gekies het vir julle wegbreek. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete

Chrystal W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Peaceful. Loved it with the animals walking freely around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
267 Bearded Ngulube House
Thank you, Chrystal, for your booking and that you gave us the opportunity to share the experience of Leeupoort with you and your family. You were an amazing guest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bearded 267, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08edd7fb469cfc370358643e12fcb7460ee7758e6e1f93b5cee1d1e808116c4258187712d0ba549d987399f7bf34ea29f090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 267 Bearded Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -24.9248489151 27.633697204775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang