Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

267 Bearded Ngulube House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bearded 267, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

267 Bearded Ngulube House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp wat slaapplek aan 5 gaste bied.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n enkelbed in die leefarea. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en een slaapkamer het lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het sitplek.

Die stoep het 'n ingeboude braai en boma-area met 'n braai. Daar is 'n plastiektafel en -stoele en gaste kan die wild dophou en die bosveld ervaar. Gaste kan stap, bergfietsry en self wildritte in die natuurreservaat onderneem, asook op verskeie plekke piekniek hou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Bearded 267, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bearded 267, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08edd7fb469cfc370358643e12fcb7460ee7758e6e1f93b5cee1d1e808116c4258187712d0ba549d987399f7bf34ea29f090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 267 Bearded Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 11:00-23:00 12:00 -24.9248489151 27.633697204775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang