Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

267 Forest Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 267, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

267 Forest Drive is geleë in Nature's Valley, 'n klein dorpie op die Tuinroete langs die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika. Nature's Valley lê tussen die Soutrivier, die voorheuwels van die Tsitsikammaberge, die Indiese Oseaan en die Grootrivierstrandmeer.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Op die boonste verdieping is daar 3 slaapkamers, een met 'n dubbelbed, en die ander 2 met 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte toilet. Die 2 oorblywende slaapkamers is op die onderste verdieping, een met 'n dubbelbed, en die ander met 2 enkelbeddens. Dié deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea op die balkon het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Die eiendom het 'n lieflike braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir 267 Forest Drive
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Forest-rylaan 267, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink 267 Forest Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 267, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ff8032c27ecdba1f532decc6729dd505c0bb0f1dfa01646f4acaa870f4ede151b041c2140cac321ea1bb0875e332857c3b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10) 1 5 1 3 267 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984730955817 23.546824110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang