Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 Magersfontein

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Fharieda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dit was 'n onvergeetlike naweek die beste memories gemaak. Fantastiese diens vanaf die eienaar, baie vriendelik en behulpsaam. Ons huise was mooi netjies. 10 uit 10 vir die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie netjies en ruim. Ons is vriendelik ontvang en huis baie goed toegerus. daar is ook voorsiening gemaak vir ekstra ligte tydens kragonderbrekings. Buite-area is ruim en veilig vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie skoon en netjiese huis met alles wat nodig is vir 'n gemaklike vakansie. Huis was beter as wat die foto's beskryf het. Heerlike tyd gehad. Net nodig gehad om klere en kos te vat, niks anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Netjies, ligging is goed, veilige gebied. Ons het baie lekker gebly by 27 Magersfontein. Die plek is baie netjies, ligging is lekker naby als in Hartenbos wat tieners geniet. Veilige gedeelte van dorp en netjiese, skoon verblyf met als wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanda-mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker, gemaklik, veilig en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly, die eenheid het genoeg spasie en is goed ingerig daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was ook baie skoon en netjies. Dis loopafstand van die strand af en 'n stil en veilige gebied. Lekker braaigeriewe. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Net 'n heerlike familiekuier. Familiebyeenkoms van broers en susters waar elke paar 'n goeie bed met skoon wit beddegoed gehad het en bedags almal saam bymekaar kon kuier met al die geriewe benodig vir 'n gemaklike naweek. Dankie Frik vir die moeite met die inbespreek. Sal gerus aanbeveel maar let daarop dat slaapkamers op die eerste en tweede verdieping is met trappe vir die wat nie kan trappe klim nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Puik bestemming. Dis 'n puik bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Baie lekker. Ek en my familie het dit baie geniet om daar te bly. Die huis is netjies. Groot spasie, als wat mens benodig is in goeie toestand rustige area. Loopafstand na die strand en winkel. Die eienaar Frik was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie Frik. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Baie netjies toegeruste eenheid met baie spasie. Die woonplek, veral die kombuis is met meer as die noodsaaklike toegerus. Klein detail soos, handseep, toiletpapier, swartsakke, genoeg hangers, ens. Baie netjiese en skoon woonplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Die plek is ruim en baie netjies. Definitief een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 27, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAnfajtb2ggEZTEbuAP4L65nPjpBhp2XcZtpwH6a99ai8eRzgEQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 27 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131317 22.114159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang