Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 Magersfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir 27 Magersfontein
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Fharieda J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fharieda J

Dit was 'n onvergeetlike naweek die beste memories gemaak.

Fantastiese diens vanaf die eienaar, baie vriendelik en behulpsaam. Ons huise was mooi netjies. 10 uit 10 vir die eienaar.

Anneke N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N

Baie netjies en ruim.

Ons is vriendelik ontvang en huis baie goed toegerus. daar is ook voorsiening gemaak vir ekstra ligte tydens kragonderbrekings. Buite-area is ruim en veilig vir kinders.

Karen W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Baie skoon en netjiese huis met alles wat nodig is vir 'n gemaklike vakansie.

Huis was beter as wat die foto's beskryf het. Heerlike tyd gehad. Net nodig gehad om klere en kos te vat, niks anders.

Anneline N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

Netjies, ligging is goed, veilige gebied.

Ons het baie lekker gebly by 27 Magersfontein. Die plek is baie netjies, ligging is lekker naby als in Hartenbos wat tieners geniet. Veilige gedeelte van dorp en netjiese, skoon verblyf met als wat mens benodig.

Sanda-mari S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanda-mari S

Baie lekker, gemaklik, veilig en goed ingerig.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid het genoeg spasie en is goed ingerig daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was ook baie skoon en netjies. Dis loopafstand van die strand af en 'n stil en veilige gebied. Lekker braaigeriewe. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Elaine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Net 'n heerlike familiekuier.

Familiebyeenkoms van broers en susters waar elke paar 'n goeie bed met skoon wit beddegoed gehad het en bedags almal saam bymekaar kon kuier met al die geriewe benodig vir 'n gemaklike naweek. Dankie Frik vir die moeite met die inbespreek. Sal gerus aanbeveel maar let daarop dat slaapkamers op die eerste en tweede verdieping is met trappe vir die wat nie kan trappe klim nie.

Andries W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Puik bestemming.

Dis 'n puik bestemming.

Ana P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

Baie lekker.

Ek en my familie het dit baie geniet om daar te bly. Die huis is netjies. Groot spasie, als wat mens benodig is in goeie toestand rustige area. Loopafstand na die strand en winkel. Die eienaar Frik was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie Frik. Sal weer daar bly.

Carla L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Baie netjies toegeruste eenheid met baie spasie.

Die woonplek, veral die kombuis is met meer as die noodsaaklike toegerus. Klein detail soos, handseep, toiletpapier, swartsakke, genoeg hangers, ens. Baie netjiese en skoon woonplek.

Maritza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Die plek is ruim en baie netjies.

Definitief een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Daar is alles wat jy nodig het.

Christopher M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Asemrowend.

Ligging sentraal geleë, stapafstand van strandfront.

Gizela N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela N

Gesellige kuier met familie.

Ons was 10 volwassenes. Puik slaapgeriewe. Twee Volledig toegeruste kombuise. Die 2 badkamers het ons soms laat knyp. Braai plekke met roosters. Het 'n heerlike familievakansie deurgebring.

Annelise S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S

Heerlik gekuier. Pragtige huis met uitstekende geriewe en lekker ligging.

Baie aangename verblyf. Goed toegerus met alles wat nodig is en meer. Dit het soos ons eie huis weg van die huis gevoel wat dit baie gerieflik gemaak het. Die eienaar, Frik, was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ons het tuisgegaan in die "Voorhuis" - alles was baie skoon en netjies met kwaliteit-beddegoed. Ons sal verseker weer daar tuisgaan en kan dit defnitief aanbeveel.

Martie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Lekker kuier-eenheid vir groot groep.

Ons het heerlik gekuier, ongeag Covid ons van die strand gehou het.

Tanya E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya E

Baie lekker gekuier.

DIe huis is netjies en daar is baie spasie vir ’n groep mense.

Martie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Heerlik, veilig, stil.

Baie vriendelike diens, pragtig skoon. Naby genoeg om strand toe te stap. Heerlike storte, kon dalk doen met 1 bad.

Marike D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Ons het heerlik gekuier en daar was aan niks 'n tekort nie!

Ons het heerlike gekuier en beveel die plek vir almal aan! Alles wat nodig was, is daar!

Ansa V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Veilig, gerieflik en naby strand.

Alles wat mens nodig het vir ’n sorgvrye wegbreek. Veilige parkering, gerieflike en netjiese woonstel met alles wat nodig is. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Berenese R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berenese R

The venue was just superb! In safe area, close to mall, walking distance from beach and comes highly recommended.

What I love about 27 Magersfontein is that the unit was well equipped with towels, bedding (of high quality and clean) and all the little extras eg. hand soap in bath rooms, dishwashing liquid, domestos, handy andy, scourers, enough kitchen towels and even a first aid kit. I was most impressed and hostess was always ready to assist with whatever we needed. This place I'll visit again for sure.

Angelique Raquele P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique Raquele P

Dit was hemels.

Sal beslis weer daar kuier.

Ricardo D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo D

Exceptional value for money for groups of travellers.

We have had an amazing weekend stay at 27 Magersfontein. The facility is well located within walking distance from main amenities in Hartenbos. The rooms were well provisioned and perfect for large groups opting to stay together. Voorhuis is a perfect stay for families with small children, the Woonhuis made for a perfect stay for families with teenagers and older kids. Overall an amazing location.

Anna-mari D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari D

Netjies en goed toegeruste woonstel - als wat jy nodig het is daar.

Wat 'n pragtige en goed toegeruste woonstel. Frik het spesiaal 'n verwarmer gaan koop om die ergste koue te stuit. Beddens en duvets van hoogstaande gehalte. Ons verblyf was heerlik, net te kort. Ek sal 27 Magersfontein met die grootste plesier vir enigiemand aanbeveel. Mooiste see-uitsig van boonste verdieping.

Lh L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lh L

Dit was wonderlik.

Stilte, pragtige plek. Sal enige tyd wee gaan.

Elise V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Groot verrassing.

Skoon, netjies, als wat mens nodig het, vriendelike diens en veilige parkeerarea. Wat meer kan mens vra. Baie dankie, sal dit beslis aanbeveel.

Gerhardus D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D

Netjies en ruim.

Ons was 'n groot familiegroep en Magersfontein 27 was perfek. Naby geleë om te loop na die strand en winkels. Die huis was baie netjies en ten volle toegerus.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 27, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAnfajtb2ggEZTEbuAP4L65nPjpBhp2XcZtpwH6a99ai8eRzgEQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 27 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131317 22.114159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang