Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 Magersfontein

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 27, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

27 Magersfontein is in Hartenbos geleë en bied vakansieverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié verblyf beskik oor 14 slaapkamers.

Die Voorhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n dubbelbed en daar is. 'n bad en 'n stort in die badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die Hoekhuis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die Pophuis het 'm dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die Woonhuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook 'n stort in die tweede badkamer. 'n Volledige badkamer is ook beskikbaar.

Elke kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Magersfonteinlaan 27, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 Magersfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 27, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAnfajtb2ggEZTEbuAP4L65nPjpBhp2XcZtpwH6a99ai8eRzgEQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 27 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131317 22.114159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang