Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 Malata Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 27 Malata Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Joni S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joni S

Heerlike vakansiewoonstel met 'n pragtige uitsig.

Ons het vir 5 nagte in 27 Malata Beach oorgebly. Ons het baie goeie diens van die agente ontvang, spesifiek David, wat ons ontmoet het buite die kompleks en ons gewys het hoe alles werk. Die woonstel is net oorkant die pad vanaf 'n mooi strand, met 'n onverbeterlike uitsig oor Tafelberg. Die kombuis beskik oor alles wat mens nodig het, en die wasmasjien en tuimeldroeër is baie handig, veral met jong kinders. Twee dinge wat ons net gepla het - daar is geen plek in die badkamer om jou handdoek op te hang terwyl jy stort, of êrens om jou klere neer te sit nie. Die braai op die balkon, wat in die fotos gewys word, was nie daar nie, en in sy plek was daar net 'n klein geroeste braai wat nie baie bruikbaar gelyk het nie.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 65, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f24a2d8bdc2454de7deb6b135cafad6ab5a17d49abf508c6eba8638e00009b78ccad80c5ec997d121ab05e27d30c6212fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 65 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.813116905645 18.471976518631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang