27 on Buxton
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton-straat 27, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
27 on Buxton is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Queenstown. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n stoel en etenstafel in. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n slim-TV waar gaste Netflix, DStv Now, Youtube met hul eie besonderhede kan stroom.
Die eenheid bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Buxton-straat 27, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Gaste dink 27 on Buxton het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Queenstown Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton-straat 27, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang