Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 on Pinehurst

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Netjies, modern, waarde vir geld. Wonderlike tyd gehad by 27 on Pinehurst. Die gasvrou, Michelle, het ons so vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Witrivier is so 'n spesiale plek en 27 on Pinehurst voeg definitief daartoe by. Baie dankie Michelle. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Wonderful and highly recommendable! Wonderful, beautifull, clean and highly recommendable! Attention to detail did not go unnoticed! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Dit was 'n heerlike naweek weg in die mooiste plekkie. Ek sal beslis hierdie plekkie vir enigiemand aanbeveel. Dit was heerlik en so mooi en netjies. Michelle is n wonderlike gasvrou en sy laat mens vreeslik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Topverblyf in heerlike, ontspanne omgewing! Puik gasvrou wat 'n mens welkom laat voel in 'n uitstekend toegeruste en smaakvol gemeubileerde plekkie vir twee! Baie dankie vir 'n aangename naweek waar ons kon herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Ruim en skoon, goeie area, vriendelike diens. Baie netjiese plek, ons het lekker gebly. Vriendelik verwelkom, sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sebastiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2020

Wonderlike ervaring gehad, beslis aan te beveel. Dit is 'n baie netjiese plek wat modern en luuks is. Michelle was baie vriendelik en was beskikbaar wanneer ons haar nodig gehad het. maar heeltemal uit die oog die res van die tyd. Ons algehele ervaring was baie positief en ons sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Awesome. Beautiful and super friendly customer service. Michelle, what a great host. This place will definitely see me again. Clean, refreshing, modern accommodation. Love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefany M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Groot blessing. Baie mooi plekkie, vriendelike mense. Baie maklik om in en uit te gaan. Dit was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Ongelooflik. Ons lekkerste verblyf ooit. Fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Fantastiese ervaring! 'n Warm verwelkoming en gasvryheid in oorvloed! Luuks, skoon, netjies, veilig, stylvol en gerieflik toegerus! Uitmuntende oog vir perfeksie! Michelle stap verseker die ekstra myl en kan sien dis vir haar 'n passie! Baie dankie dat jy ons so welkom en gemaklik laat voel het! Jy sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurstrylaan 27, White River Country Estates, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Hla3m6LacmfmL7Sg9ebtWKQWmj5XPz7GFLv78B8FYDDj5x9Pb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 27 Pinehurst Drive White River Country Estates 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.2830384 31.0069354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang