Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 On Ray

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir 27 On Ray
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melanie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Medisyne vir die siel! Hier kon ons so lekker "relax"!

Ons verblyf was heerlik! 27 on Ray is 'n lieflike plekkie. Ons het heerlik geslaap en het alles gehad wat ons nodig gehad het! Die buurt was so mooi, rustig en veilig. Die strand was stapafstand. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie, vir julle pragtige verwysing.
Dankie vir julle ondersteuning, julle is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Sanet G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Baie lekker.

Ons het lekker gebly. Gerieflik. Alles gehad wat ons nodig het.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning, Sanet. Jul is enige tyd weer welkom by 27 on Ray.

27 On Ray
Nina P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina P

Vreedsaam en vol verrassings.

Die verblyf is rustig, skoon en baie gerieflik ingerig vir kuier, met vele verrassings in die omgewing om te verken. Dit is die regte plek om te kuier en te ontspan.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jou keuse van 27 on Ray. Jy was 'n oulike gas en is enige tyd weer welkom by 27 on Ray.

27 On Ray
Tracey N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N

Ons kom weer! Was lekker!

Ons het heerlik gebly. 27 On Ray was baie netjies en baie skoon. Ek sal die verblyf definitief vir mense aanbeveel. Die beddens was gemaklik gewees. Die kombuis was goed toegerus, alhoewel 'n slaaibak en 'n Tupperhouer waardeer sal word. Die waaiers in die kamers was lekker, maar gedurende November tot Maart kan die eienaars lugversorging oorweeg.

27 On Ray se terugvoer

Dankie vir die ondersteuning.
Ek het 6 glas slaaibakke en 6 Tupper bakke in die kaste daar. Het jy meer bakke nodig gehad?

27 On Ray
Shinell W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinell W

Baie lekker gekuier!

Baie rustige area en baie mooi huisie. 10 minute se loop see toe.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jou keuse van 27 on Ray.

27 On Ray
Ria S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Pragtige selfsorg verblyf.

Ons het 4 nagte bespreek en het baie lekker gebly. Eenheid het alles wat nodig is en die wasmasjien was 'n groot bonus. Die braai area het baie na rook geruik en ons het dit nie gebruik nie, maar verder was dit perfek. Sal definitief aanbeveel.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul keuse van 27 on Ray.
Ons is tans besig om 'n verandering aan ons Koorsteen aan te bring, sodat ons hele eenheid skoon & vars kan ruik.

27 On Ray
Deon C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Awesome.

Very nice place to stay at. Very clean and well put together.

Elzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne S

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Dit was so lekker ingerig. Dit was baie netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.

27 On Ray se terugvoer

Bie dankie vir die mooi resensie Elzanne. Jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Dominique W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique W

Place was neat and had everything we needed.

Area is quiet and safe. Will definitely go again. Carina and the landlord were very helpful with whatever we asked. Thanks.

27 On Ray se terugvoer

Thank you for staying at 27 On ray, and thank you for the great review.

27 On Ray
Michael C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Perfect getaway from the busy city life.

We really loved the stay, my partner and son enjoyed how clean and lovely the space is. We needed a break from the city life and it really catered to our needs. I would definitely recommend it.

27 On Ray se terugvoer

Thank you Michael, always nice to get a nice review .Thank you for appreciating the cleanness, we strive to give our guest a five star experience at a three star price.

27 On Ray
Portia H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia H

It was peaceful, I felt secured and the place sees to every need.

I loved the cleanliness what you see on the pictures is what you get and more honestly. Thank you for having us.

27 On Ray se terugvoer

Thank you, for the support and great review.

27 On Ray
Charmain P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain P

Weskus rustigheid.

Fantastiese Weskus kuier!

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing, julle was fantastiese gaste en is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Sune V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Netjies en gerieflik.

Heerlike slaapplek met goeie matrasse! Skoon en cosy braai-area. Alles wat mens nodig het, was beskikbaar.

27 On Ray se terugvoer

Dankie Sune, vir jul ondersteuning, jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Miemie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie J

Baie skoon, netjies en goed ingerig.

Die huis is ruim en baie skoon. Die kombuis is baie goed ingerig. Die badkamers is baie mooi en luuks ingerig. Die beddens is baie gemaklik en ekstra kombersies word voorsien in die leefarea. Die braai-area is baie lekker gesellig, maar die braai trek swak tensy jy die deur ooplos.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul keuse van 27 on Ray, en goeie verwysing.
Ons sal verseker ondersoek instel na die braaier, dankie dat U dit onde my aandag gebring het.

27 On Ray
Surene P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surene P

Lekker gerus!

Die huis is sorgvuldig ingerig met alles en nog meer wat jy sal nodig kry vir 'n heerlike naweek weg. Bitter netjies en skoon. Miskien so bietjie verder van die strand as wat ons wou wees, maar steeds stapafstand. Kan verseker aanbeveel!

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning, jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Jayden H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jayden H

Baie lekker plekkie.

Baie lekker plek, stil area en goeie geriewe.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning

27 On Ray
Ludwig V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig V

Heerlik gebly, en sal graag weer dieselfde huis bespreek.

Die huis het alles wat nodig is. Dit is ook baie prakties ingerig.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning.
Julle is wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Ivette R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivette R

Our stay ticks off all the good there is to say.

From the very beginning. We enjoyed our stay so much. Beautiful neat and cosy place. Friendly people. Will definitely visit again.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing, jul was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Janice V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V

Wow. Amazing accommodation and destination. Beautiful.

Wow. We had the most amazing week at 27 on Ray. What a lovely house and destination. The house is beautiful with everything needed to make the stay very comfortable. It is close to the most gorgeous stretch of beach. The Wi-Fi and TV facilities were perfect. The indoor braai area is a lovely entertainment area. The whole house is comfortable yet practical with a beautiful layout. We wish our holiday could have been longer, as we loved every moment of being there.

27 On Ray se terugvoer

Thank you for the lovely review. You are always welcome again.

27 On Ray
Hannah O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah O

Lovely, clean place right near the beach.

We had an amazing time over New Year at 27 on Ray. The house was pristine when we arrived and the location was beautiful with the beach just a short walk/drive away. A lovely quiet getaway that I would definitely recommend. We loved exploring the West Coast!

27 On Ray se terugvoer

Thank you for the lovely review.

27 On Ray
Ansie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie R

Pragtig, netjies en baie goed toegerus.

Ons het 'n troue in Britanniabaai gehad en wou sommer wegbreek vir dir naweek. 27 in Ray was perfek. Mens kan die see hoor en die area is baie rustig. Binne is alles smaakvol gemeubileer en ons kon vir niks meer vra nie. Die gasvrou was altyd beskikbaar en baie vriendelik. Gaan kuier gerus daar!

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie Ansie, vir jul mooi verwysing. Jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Nicola J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola J

Baie lekker om die Weskus te geniet.

Dit was baie lekker geleë en kon die naaste dorpe verken.

Awie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Awie M

Lekker.

Die reëlings was baie maklik en goed. Die geriewe is nog nuut. Ons het lekker gebly.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning.

27 On Ray
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marina L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L

The place is beautiful and quiet.

A bit far from the shops and no entertainment for kids. It's more for adults. Other than that, we had a lovely stay.

27 On Ray se terugvoer

St Helena baai het nie Waterparke en Stampkarre nie. Hier spandeer ons tyd met mekaar en geniet die mooi sonsopkoms en ondergange en die prag van die see. Ons geniet die mooi van elke Weskus dorpie en wat hul bied. Spar is 8 minute en die Weskus Mall 25 minute weg. Shelley point Hotel, vir Spa, golf, heerlike etes en 'n museum is 7 km van 27 on Ray. Die Weskus het soveel juwele.

27 On Ray
Marie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Wonderlik.

Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om te help. Netjiese en gerieflike vakansie-verblyf wat alles het om verblyf heerlik te maak. Sal weer terug gaan, die Weskus se mense is wonderlik.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir jul wonderlike verwysing, jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Natalie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H

Value for money.

The place is exactly what is advertised. Clean, neat, quiet area exactly what one wants when on holiday. The only thing was the building next door where there was chopping for about 3 hours. Other than that, this place is really amazing and we will definitely book it again.

27 On Ray se terugvoer

Thank you for your great review,
You are always welcome.
Sorry for the inconvenience of the building next door.
We believe they will finish soon.



27 On Ray
Tanja K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K

Service was great and friendly.

Will definitely use again.

27 On Ray se terugvoer

Thank you for the great review, you are always welcome.

27 On Ray
Marli B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B

Heerlik!

Die huis was baie skoon en vreeslik netjies! Die ontvangs was baie vriendelik en het 'n mens dadelik tuis laat voel! Ek sal dit definitief vir mense aanbeveel.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie Marli vir die goeie verwysing. Julle was wondelike gaste, en is altyd weer welkom.

27 On Ray
Marietjie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Comfortable.

Clean, comfortable nicely decorated and modern loved it.

Marianna P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna P

Aangename plek.

Baie mooi en goed versorgde plek, lekker met 2 badkamers en binnebraai-area.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing, jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Loyiso J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Loyiso J

Tranquility at it's best!

The place was everything we imagined.

Wilma D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Fantasties

Dis ’n pragtige blyplek. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Wilma.
Julle was wonderlike gaste, en is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Karlien V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Weskus op sy beste!

Ons het lekker gebly by Ray 27. Die huisie is baie netjies en veilig. Perfek vir 'n wegbreek naweek as jy stilte soek van die besige strande, veral oor die Desembervakansie tydperk. Goed uitgelê vir 'n klein gesin.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie Karlien, vir jul mooi terug voer.Julle was wonderlike gaste, en is altyd weer welkom by 27 on Ray.

27 On Ray
Graham S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S

The place and area was awesome and we enjoyed our stay.

Place was clean and we loved it.

27 On Ray se terugvoer

Thank you, Graham. You were lovely guests and is always welcome at Ray 27.

27 On Ray
Amanda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Perfek, die pragtigste en skoonste plek.

Die ontvangs is fantasties! Die plekkie het als wat nodig is! Skoon en pragtig! Beste plek waar ons nog ooit gebly het.

27 On Ray se terugvoer

Julle was wonderlike gaste, baie dankie vir die goeie terug voer, en jul is enige tyd weer welkom.

27 On Ray
Kaylin D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin D

'n Rustige wegbreektyd.

Dit was 'n baie netjiese, veilige en vriendelike plek om te bly.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, en baie dankie vir die ondersteuning.

27 On Ray
Alistar L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alistar L

Fantastic place.

Had a great stay and the house is exceptionally neat and well kitted. Love the fire place and the close proximity to the beach. Well worth a visit!

27 On Ray se terugvoer

Thank you for the lovely review.
You are welcome again.

27 On Ray
Almarie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P

Baie beïndruk.

Baie netjies en sentraal geleë.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie Almarie, julle was fantastiese gaste, en jul is enige tyd weer welkom by Ray 27.

27 On Ray
Hennie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Dit was fantasties, netjies, skoon. Alles wat ons nodig gehad.

Alles was inplek. Sal beslis aanbeveel.

27 On Ray se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste en Ray 27 sien verseker uit om jul weer daar te sien.

27 On Ray
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang