Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 On Ray

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

27 On Ray is in Britannia Reef, in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Hierdie eenheid is ongeveer 400 m vanaf die strand, 90 minute vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg en die Weskus Mall, en sowat 20 km vanaf Paternoster. Die rustigheid en ontspanne atmosfeer van die Weskus is aansteeklik.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n stort, bad, wasbak en toilet, en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, wasmasjien, stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Wi-Fi is ook beskikbaar. Gaste kan hul eie dekodeerder vir meer DStv-kanale saambring, aangesien daar 'n bykomende koppelstuk is. Die eenheid het 'n binnebraai-area op die omheinde patio-area, wat perfek is vir enige tipe weer.

Die huis het ook 'n alarmstelsel en diefwering vir ekstra sekuriteit.

Gaste kan uitsien na die Suidelike Regs- en Boggelrugwalvisse, wat sowat 10 maande van die jaar gesien kan word, asook meer as 200 voëlspesies en pragtige blomme in die lente.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir 27 On Ray
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 On Ray het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang