Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 On Ray

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

27 On Ray is in Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Dié eenheid is stapafstand, sowat 400 m, vanaf die strand, 90 minute vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg en die Weskus Mall, en ongeveer 20 km vanaf Paternoster. Die rustigheid en ontspanne atmosfeer van die Weskus is sommer aansteeklik.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Die eenheid het 2 badkamers waarvan die een 'n stort, bad, wasbak en ’n toilet het en die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, wasmasjien, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder saam te bring indien hulle meer kanale verkies. Daar is 'n addisionele koppelpunt. Die eenheid het 'n binnebraai-area op die beskutte kuierstoep, wat perfek vir enige weerstoestande is.

27 on Ray het ook 'n alarmstelsel en diefwering voor die vensters.

Gaste kan uitsien na die Suidelike Noorkappers en boggelrugwalvisse wat vir sowat 10 maande van die jaar te sien is, sowel as meer as 200 voëlspesies en pragtige blomme in die lente.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Melanie V
Gesin met tieners
5.0
Medisyne vir die siel! Hier kon ons so lekker "relax"! Ons verblyf was heerlik! 27 on Ray is 'n lieflike plekkie. Ons het heerlik geslaap en het alles...
Sien meer
Sep 2024
Sanet G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ons het lekker gebly. Gerieflik. Alles gehad wat ons nodig het.
Aug 2024
Nina P
Saam met vriende
5.0
Vreedsaam en vol verrassings. Die verblyf is rustig, skoon en baie gerieflik ingerig vir kuier, met vele verrassings in die omgewing om te verken. Dit...
Sien meer
Apr 2024
Tracey N
Gesin met tieners
5.0
Ons kom weer! Was lekker! Ons het heerlik gebly. 27 On Ray was baie netjies en baie skoon. Ek sal die verblyf definitief vir mense aanbeveel. Die bedd...
Sien meer
Apr 2024
Elzanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly. Dit was so lekker ingerig. Dit was baie netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 On Ray het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang