Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 on Waterkant

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Org V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte vakansiehuis vir groot geselskap in Jeffreys Baai. Een van die beste vakansiehuise waarin ons al ooit gebly het. Baie spasie met heelwat aparte uitbreekspasies as mens so bietjie wil wegkom van ander mense in die huis. Meer as groot genoeg vir 'n gesin van 5 asook addisionele kêrels en maatjies. Slaapkamers is ruim en met hoë kwaliteit linne oorgetrek. Twee ontspanningsareas is goed ingerig met Smart TVs. Kombuis het alle toestelle wat mens dalk mag nodig kry en is baie goed ingerig. Aparte vrieskas help baie met ekstra ys en vleis. Huis kan so bietjie aan die warm kant wees, maar daar is genoeg waaiers. Buitebraai is van topgehalte en goed ingerig met alle toebehore vir 'n gemaklike braai. Die jacuzzi reg langsaan was groot pret, veral vir die kinders. Heide is 'n fantastiese gasvrou en sy was altyd beskikbaar en baie vinnig gereageer op boodskappe en versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzelle T
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Diere-vriendelike vakansiehuis met die voordeel van 'n jacuzzi en kuierarea. Lekker gebly. Aangename gasvroue.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
27 on Waterkant
Hi Dame, Baie dankie vir jou gawe terugvoering. Waardeer dit regtig baie. Ons is nog nuut in die gastehuis bedryf en bring die nodige verandering aan wat vriendelike gaste soos jy vir ons noem. Veilig ry en hoop jy kom kuier gou weer vir ons. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 27, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69eb3c010c537fb660e45b526fb57d3e0c64adda113c441ccbbe64372487d4420733123a9ca6c1912596bf5366c67d270507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 27 Waterkant Street Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.037558 24.930329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang