Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2710 Pearl Sky

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Drive 6, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 382 R2 029 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2710 Pearl Sky is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel op die 28ste verdieping van die veilige Pearl Sky-gebou by The Pearls of Umhlanga. The Pearls of Umhlanga is net duskant die hartjie van Umhhlanga Rocks en bied 'n verskeidenheid restaurante, buitelug-eetplekke en winkelsentrums. Die gewilde Umhlanga-strand en promenade is binne stapafstand van die woonstel.

Die woonstel is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die moderne kombuis het granietblaaie, 'n mikrogolfoond, oondjie, induksieplaat en 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel vir 4 gaste en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon wat uitsigte bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lagoon Drive 6, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 382
R3 382 R2 029
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 382
R3 382 R2 029
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Drive 6, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27bf44558b4601db7945aaad63e8878f7c0d275d153a02db476045e422790efd51ec6f90c36a7d933f589cc0e6173a24437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 382 nouVanaf R2 029 per nag (plek vir 4) 6 Lagoon Drive The Pearls of Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.7253642 31.0876092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang