Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

278 on Main

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir 278 on Main
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lourentia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Behulpsame bestuurder en personeel, gerieflik.

Skoon, ruim en gerieflik! Lekker ontbyt.

Andre G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Ons was baie beïndruk met die kamer wat ons geboek het.

Dit was baie skoon, netjies en mooi. Ons ontbyt wat ingesluit was in die prys, was ook heerlik. Sal definitief aanbeveel.

Colette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Uitstekend en ontspannend.

Uitstekende diens en 'n gerieflike atmosfeer. Kamers het goeie donker gordyne en beddens is baie snoesig met dik lakens en elektriese kombers. Groot kombuis en baie oulike sitkamer met wiegstoele en kaggel.

Donald C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald C

Great. The host was fantastic.

Very clean. Nice comfortable mattress. Enjoyed the bath.

Eras B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eras B

Wonderlike avontuur.

Dit was wonderlik en ons het baie lekker ontspan.

Hendrik V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Naby alles, gerieflik.

Ja, lekker gebly. Goeie ontbyt, goed.

Paul R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Short overnight. Clean, comfortable, central.

Helpful with late check-in. Well appointed room.

278 on Main se terugvoer

Thanks Paul, we look forward to seeing you again when you can stay for longer. Kind regards. Michelle

278 on Main
Este G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Este G

Vriendelike diens, lekker ontbyt.

Ons het lekker gebly. Die load shedding het ons bietjie gevang. Ons kon nie die warm komberse gebruik of 'n warm stort vat in die aand nie, maar dit sou maar orals 'n probleem wees.

Waldo D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo D

Netjies, skoon en 'n heerlike ontbyt.

Baie netjiese plek om in te bly. Kos is heerlik en die mense is ongelooflik vriendelik. Sal 278 on Main enige tyd aanbeveel!

Salome D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D

Dit is 'n pragtige plekkie.

Was skoon en netjies, baie vriendelike diens.

278 on Main se terugvoer

Baie dankie Salome. Ons sien uit daarna om julle weer in Clarens te sien. Michelle

278 on Main
Roelof V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Bietjie teleurgesteld.

Alles is goed behalwe die gaste wat in meegaande kamers was hierdie naweek. Hulle het Vrydagaand en Saterdagaand tot laat gefuif. Vrydagaand tot 01:00 kort-kort aan ons deur geklop in die verbygaan. Saterdagaand het hulle aangehou tot ongeveer 02:00. Dit was uiters onsmaaklik.

Michael B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

The stay was great and the staff amazing.

278 on Main was great.

278 on Main se terugvoer

Thank you for the super review Michael - we hope to see you again!

278 on Main
Amore D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore D

Was heerlik!

Woonstelle was baie netjies. Ontbyt heerlik en gasvryheid uitstekend.

278 on Main se terugvoer

Aah, Thank you - we loved having you and hope to see you again!
Michelle

278 on Main
Cheryl S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Lovely accommodation.

We stayed over the craft beer fest. Perfect accommodation within walking distance from the square and restaurants. Lovely breakfast.

Antoinette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P

Heerlik.

Baie netjies en ruim kamers. Alles wat jy nodig het.

278 on Main se terugvoer

Baie dankie Antoinette.
Julle was lieflike gaste en ons waardeer die terugvoer.

278 on Main
Divan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S

Michelle is 'n besonderse gasvrou.

Doen moeite en die ervaring was perfek.

278 on Main se terugvoer

Thank you for the compliment Divan - it's easy when you have super guests and we'd love to see you in Clarens again.

278 on Main
Anna-marie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F

Value for money.

The location is perfect, close to all shops and restaurants. The management and staff is very professional and we totally enjoyed our stay. This is a very strong recommendation for anyone wanting to experience Clarens at its best.

Alec C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alec C

Netjies. Veilig en skoon. Waarde vir geld. Sentraal geleë. Baie vriendelike diens.

Binne stapafstand van alles af. Verskeidenheid keuses vir ontbyt, heerlik.

Roelof V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof V

Geseënde 60ste.

Ek en my vrou het die paar dae in Clarens bespreek vir my 60ste verjaarsdag. Ons was vriendelik ontvang in 'n netjiese kamer naby aan alles in Clarens. Sue, goeie gasvrou en baie vriendelik. Heerlike ontbyt met baie vriendelike personeel. Ons het die paar dae terdeë geniet en sal weer daar tuisgaan.

278 on Main se terugvoer

Thank you for your review Roelof.
We look forward to seeing you in Clarens again.
Michelle

278 on Main
Willie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Skoon en netjiese kamer en goeie diens.

Netjiese kamer met die nodige, vriendelike diens ontvang en ontbyt was heerlik en genoeg.

Jors D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jors D

Advertensie is misleidend.

Geen braaiplek beskikbaar nie, geen veilige parkering nie, my duur motorfiets moes in die straat staan en ook geen WiFi nie, alhoewel die advertensie sê als is beskikbaar.

278 on Main se terugvoer

Hi Jors,
We apologise for the misleading information and thank you for bringing it to our attention.
Certainly some of it must have crept in with an update that went back to some default values. We have gone through the descriptions of what we offer and corrected the information and trust that we won't have the problem again.
Many thanks,
Michelle

278 on Main
Erika P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Baie netjies. Vriendelike diens.

Die kamer was heerlik ruim gewees. Baie skoon en netjies. Lekker knus, veral as dit sou kom by die wintermaande.

278 on Main se terugvoer

Hi Erika - sorry we missed your review which was awhile ago. Thanks so much for the super review and we hope to see you again - come in Autumn when the trees are all golden and red!!

278 on Main
Lianie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Baie gasvry, lekker ontbyt, skoon kamers.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Kamer is volgens ons versoek ingerig. Ontbyt was heerlik en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Janke V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V

Baie mooi!

'n Wonderlike, bekostigbare opsie vir 'n wegbreek.

Pieter L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Netjies en sentraal

Ons was baie vriendelik ontvang en is die Topaz kamer baie netjies en ruim met als wat jy nodig het. Baie sentraal geleë aan al die restaurante en winkels, sal regtig aanbeveel.

278 on Main se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a great review. We do appreciate it and hope to see you agaian soon
Regards
Sue and Team

278 on Main
Johannes B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Heerlik gekuier, fantastiese ontbyt gehad.

Toe ons die besperking gemaak het, was ons nie seker oor etes nie. Ons wou vir aandete 'n braai gehou het, maar ons het gelukkig voor die tyd bevestig dat ons akkomodasie B & B was. Ons het lekker gaan eet by 'n restaurant vir aandete. Dit was 'n groot bonus toe die heerlike ontbyt ingesluit was.

Tasmin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasmin M

Comfortable and welcoming.

Friendly service, the room was great and they are very accommodating.

Carlynne K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlynne K

Pragtige kamer, mooi dekor, gemaklik. Heerlike groot bad vir ontspan na 'n lang dag se stap.

Goed geleë. Sal aanbeveel.

278 on Main se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us - we loved having you to stay and look forward to seeing you at 278 again!

278 on Main
Venessa O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa O

Netjies, goed toegerus en loopafstand van al die restaurante. Verblyf sluit smaaklike ontbyt in!

Ek sal meer veiligheid vir voertuie wat buite die perseel moet parkeer aanbeveel.

278 on Main se terugvoer

Thank you for taking the time to review us Venessa, and for the good review. We loved having you stay and we look forward to seeing you in Clarens again.
Kind regards,
Michelle and Sue

278 on Main
Adri R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri R

Pragtige skoon en netjiese plek met baie vriendelike personeel en ontvangs.

Ontbyt was lekker, groot bad was 'n heerlike bederf in die koue weer.

Maggie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Perfekte ligging.

Ons kon nie vir beter en neer sentrale verblyf in Clarens gevra het nie!

278 on Main se terugvoer

Thank you for such a lovely review and for taking the time to review us. We loved having you to stay and hope to see you again! Michelle, Sue and 278 staff.

278 on Main
Kobus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Heerlik gerus en vriendelike diens.

278 on Main is so geleë dat jy glad nie hoef te ry om by enige van die winkeltjies uit te kom nie. Ons het Saterdag parkeer en eers weer Sondag in my motor geklim toe ons gery het. Ek sal graag weer daar wil oornag.

278 on Main se terugvoer

Thank you for your review Kobus, we wish you all the best or at least better for 2021 and hope to see you back in Clarens too.

278 on Main
Martha J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha J

Lekker gebly

Rustige en netjies omgewing

Salomien N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomien N

Ongelooflike lekker.

Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker kuier by julle! Ons het dit vreeslik geniet.

Kenneth S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth S

Baie goeie waarde vir geld wat akkommodasie betref maar ontbyt is baie teleurstellend.

Dit sal beter wees as hulle nie ontbyt aanbied nie.

Deon V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Central and comfortable.d

We really enjoyed our stay. I felt the venue central to the towns bustle yet hidden away enough to enjoy our privacy. I would surely come back.

Jack B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack B

Bly soos 'n koning in die hart van Clarens.

Ek en my twee kinders het soos konings reg in die middel van Clarens gebly. Die ligging, skoon en goed ingerigte kamer, uitstekende diens en eersteklas ontbyt het hierdie 'n ideale oornagverblyf gemaak wat ek met oortuiging kan aanbeveel.

278 on Main se terugvoer

Thank you for taking the time to post a review Jack, you are super guests and we would love to see you again, perhaps in our Sapphire Suite next time which is a larger family room with a little balcony and a lovely view.
Michelle and staff at 278

278 on Main
Rossouw V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw V

Ideaal vir besoek aan Clarens.

278 On Main is ook ideaal vir groter groepe, soos gesinne.

278 on Main se terugvoer

Thank you for the perfect review - and yes, our accommodation is especially good for families.

Kind regards,
Michelle and the staff at 278.

278 on Main
Theunis H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis H

Als wat jy wil hê weg van jou eie huis.

Die kamers is puik, die kos is van hoë gehalte en die personeel is baie vriendelik.

Neill G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill G

Perfect for what we needed.

Well located, spacious accommodation with great friendly service.

278 on Main se terugvoer

Thank you Neill, it was a pleasure to have you to stay with us and we hope to see you in Clarens again.

Kind regards,
Michelle and the staff at 278

278 on Main
Margaretha L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha L

Dit was baie aangename verblyf.

Die kamer was baie netjies en smaakvol gemeubileer. Dit was 'n baie koue naweek, maar daar was verwarmers en heerlike, warm beddegoed wat my heeltemal laat vergeet het van die koue. Uitstekende beligting en genoeg plek om mens se bagasie neer te sit. Laasgenoemde is by baie gastehuise 'n probleem.

278 on Main se terugvoer

Thank you for taking the time to review us Mariet, it was a pleasure to have you stay with us and we hope to see you in Clarens again, perhaps in the autumn when the colours are so beautiful.
Michelle and 278 staff.

278 on Main
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alta M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alta M

Redelik skoon en netjies.

Gesukkel met WiFi, geen TV nie, daar het gestaan geen DStv maar wel SABC-kanale maar ons het geen TV gehad nie. Ontbyt heel aangenaam. Moes vra vir skoon handdoeke.

Gerrit H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit H

Reg by 'n restuarant ─ so gerieflik en loopafstand van alles af.

Kamer no. 1 het nie 'n TV nie en jy gaan in die straat parkeer, so wees gewaarsku as die goed jou pla.

278 on Main se terugvoer

Thank you for taking the time to review us Gerrit, and sorry for not replying sooner. We would just like to point out that Studio 1 is the only room we have without a TV, usually a little less expensive than our other rooms and ideal for couples with a baby as it has a microwave and Mini-kitchenette. Or for people simply wanting to be close to the Village Square. We do have a security guard who patrols at night.

We hope to see you again next time you're in Clarens.

Kind regards,
Michelle

278 on Main
Elaine C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elaine C

Plek was vuil.

Die plekkie was ongelukkig vuil. Was een van slegste ervarings tot dus ver.

278 on Main se terugvoer

Hi Elaine,

Thank you for your review.

It is unfortunate to read that you had a bad stay, however If you had brought this to our attention, we would have been happy to assist and rectify immediately.

Regards Sue

278 on Main
Dorothy L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy L

All round: excellent!

The staff were great and accommodating and such a pleasure to deal with. Manager Vincent was excellent. The rooms were clean, cosy and huge and it had the best bathroom ever. Will definitely go back.

278 on Main se terugvoer

Hi Dorothy
Thank you for your lovely review. My staff and I work hard to keep up our standards and love it when we are rewarded with a lovely review like this. I will certainly pass your compliments on to Vincent
Regards
Sue

278 on Main
Phyllis M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis M

Lovely place on the main road.

We stayed at 278 on Main in Dec 2016 for one night. The place has a restaurant on the ground floor and is the ideal place to stay while exploring Clarens. Our room was nicely decorated and clean. The staff are pleasant.

Cecilia D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia D

Baie gerieflike mooi kamer.

Mooi kamer, naby aan dorp, maar nie te naby nie. Heerlike bed. Lekker linne.

Koos S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Gerieflik en restaurant bedien wonderlike kos.

Personeel en Sue vriendelik en behulpsaam. Parkeerplek in die straat het my bekommer.

278 on Main se terugvoer

Thank you for reviewing our guesthouse. We hope you will visit us again Sue

278 on Main
Lourencia V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourencia V

Baie lekker sentraal geleë en baie mooi binne.

Sal definitief weer daar bly, baie netjies en skoon. Het lekker warm geslaap met die elektriese kombers. Die ontbyt was net so lekker!

Amelia S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S

Verblyf was gerieflik en lekker.

Sien gerus die sterre.

Anita V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Baie lekker en sentraal geleë.

Baie lekker sal weer daar wil gaan bly. Ons het net die eienaar bietjie onvriendelik gevind.

278 on Main se terugvoer

Dear Anita
Thank you for your review Sorry if you perceive me to be unfriendly. I try not to impose on my guests and just see they are comfortable. We had several chats and I thought all was good.
Kind Regards,
Sue

278 on Main
Cindy I - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy I

Ongelooflik!

Sal enige tyd weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Chris D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Beautiful room in a beautiful town.

If there is one slight complaint - the breakfast could have been a bit more generous.

278 on Main se terugvoer

Thank you for your review Chris. As a guest you are able to always order another choice on the breakfast menu or ask foe more. We would rather that than discard uneaten meals. Maybe you didn't realise that. Next time.
Sue

278 on Main
Johan S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag. Sal 278 on Main beslis aanbeveel.

Diens was baie goed, baie vriendelik ontvang. Kamer het als gehad, baie netjies gewees.

Pieter N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Bastiaan V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bastiaan V

Lekker gebly, sentraal geleë. Netjies en skoon.

Sentraal geleë, vriendelike personeel. Sal weer daar gaan bly.

Carel A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Baie groot en netjiese verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Andre D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Luukse verblyf.

Baie goeie ligging, mooi kamers, en goeie restaurant. Groot jammerte van beperkte TV-kanale en verouderde televisie, pas glad nie by algemene gevoel van luuksheid in kamer en restaurant.

Willie P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie P

Aangename verblyf en goeie ontbyt.

Die kamers is iets anders en baie mooi en soos geadverteer. Daar was geen internet in die kamer nie. Die ligging is baie goed en binne loopafstand van al die belangrike besienswaardighede.

Tony D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D

Awesome rooms

We had good food, cold beer, friendly staff, and good friends with us. What more could you ask for?1 Thanks to everyone at 278 on Main!

Danie S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Uitstekend en lekker.

Sien die sterre hieronder.

Anna-mari O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mari O

Dis regtig 'n wonderlike, goed geleë plekkie.

Die kamers het als wat mens nodig het. Die diens was effens stadig, maar baie vriendelik.

Wessel S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel S

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Willem S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem S

Dit was baie lekke!

Die eienaar van die plek het ons welkom laat voel met ons aankoms. Sy was baie behulpsaam. Die kos wat sy voorgesit het, is fantasties. Ons hele verblyf was lekke!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9bfd3c1215f0c9680dfe3c3d502c5f82e4099e813a2277cfcddeeeeed684d8f51cdd275ec954ce944150a79fcd844c52850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 278 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.516104494181 28.419678211212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang