Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

278 on Main

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

278 On Main bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens.

Verblyf word in 7 slaapkamers gebied. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort, 'n bad, óf beide 'n bad en 'n stort.

Alle linne is gemaak van 100% katoen perkall. Elke bed het 'n elektriese kombers en verwarmers word in elke kamer voorsien. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Behulpsame bestuurder en personeel, gerieflik. Skoon, ruim en gerieflik! Lekker ontbyt.
Mei 2024
Andre G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie beïndruk met die kamer wat ons geboek het. Dit was baie skoon, netjies en mooi. Ons ontbyt wat ingesluit was in die prys, was ook heerlik...
Sien meer
Okt 2023
Colette V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en ontspannend. Uitstekende diens en 'n gerieflike atmosfeer. Kamers het goeie donker gordyne en beddens is baie snoesig met dik lakens en ...
Sien meer
Okt 2023
Hendrik V
Saam met vriende
4.8
Naby alles, gerieflik. Ja, lekker gebly. Goeie ontbyt, goed.
Nov 2023
Paul R
Saam met lewensmaat
4.8
Short overnight. Clean, comfortable, central. Helpful with late check-in. Well appointed room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 278 on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9bfd3c1215f0c9680dfe3c3d502c5f82e4099e813a2277cfcddeeeeed684d8f51cdd275ec954ce944150a79fcd844c52850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 278 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.516104494181 28.419678211212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang