Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27A on Angus

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Tanya K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Uitstekende diens en ligging. Silwerskoon en niks was te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie veilig en netjies. Ons is vriendelik deur ons gasvrou ontvang. Baie veilige omgewing en netjiese verblyf. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Very happy and would stay there again. Overall we were very happy and would stay there again. Comments would be maybe a better king-size bed, and firmer pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Duur vir wat jy kry. By aankoms het hulle niks geweet van ons bespreking nie met gepaargaande vertragings om in te kom. Die onvriendelike dame lyk of sy pas uit die bed opgestaan het. Was teleurgesteld om te ontdek dat die kamer nie 'n en suite-badkamer het nie. Daar was geen melk of Cremora vir die koffie nie. 'n Vaas met dooie blomme het aangedui dat die kamer maar min aandag kry. Sy ook vir die koste 'n queen bed en nie 'n standaard dubbel nie. Ek sou ook aircon vir die prys verwag.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Muzi M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2021

See stars. Great place to have a peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muzi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Excellent. 98% Customer Care, 100% hygiene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
27A on Angus
Hi Muzi, Thanks for your review and I hope we will see you again in the near future. Best regards, David & Mevis.

Karolien S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Naby geleë aan ons event van volgende dag, vriendelike diens. Ek sal aanbeveel vir aircons asb., was 'n besonderse warm dag. Sowel as beter kussings, dalk 'n stywer opsie al is dit in die kas. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 150
R2 150 R1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27A Angus-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAma1L41aE3YODxPMFGbJKd1xzjTD2wKBk0Tf6GFP4rWPd605wrB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 27A Angus Road Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.182206905509 28.121287822723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang