Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 B Lorea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

100% veilig. 28 B Lorea is 'n wonderlike plek vir almal, sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Veilig en baie spasie. Was beslis baie lekker kuierplek en baie veilig. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Puik. Baie lekker gebly. Sal beslis weer by 28 B Lorea gaan bly. Dit is 'n huis weg van die huis. Mooi uitsig en baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reagan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars Johan en Dina was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameerah S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful and tranquil environment. Als van 28B Lorea was bakgat. Veilige parkeering, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was fantasties. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker weer gehad, en so baie dinge om te doen in Mosselbaai omgewing. Die vakansie was puik, en die verblyf by 28 B Lorea was van hoëstaande gehalte. Dina en Johan is ongelooflike gawe gashere, en ons sal vir seker weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ek het dit baie geniet, veral die see-uitsig. Die atmosfeer en wat die plek aanbied vir mense. Als was beskikbaar, 'n pooltafel, die braaigeriewe en kookgeriewe. Omtrent als, veral WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Super amazing. Was our 2nd stay at the venue. Great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9994e515a02e0512374fcc96bd6a4dd9b9ac8df8581aca4dc0e777218a970abeb3cf9db9d87ce5f983a34f330e5e8b6e5d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 28 B Lorea Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.201552838698 22.05518245697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang