Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 B Lorea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lindi C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ongelooflik heerlik, rustig, met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Ons verblyf was ongelooflik. Die akkommodasie is van topgehalte en die ontvangs en interaksie met Dina was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ruim huis in 'n stil area. Die huis is ruim met alles wat nodig is. Ons is 'n gesin met 'n tiener en jong volwassene wat gewoond is daaraan dat elkeen sy eie spasie het en die huis was perfek daarvoor. In 'n stil area, maar steeds naby genoeg om al Mosselbaai se besienswaardighede en avontuurlike aktiwiteite te gaan doen. Die pooltafel en WiFi was 'n bonus. Dankie Johan, ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrica Q
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Gerieflik. Rustig. Ons het lanklaas so lekker gebly! Danabaai is beslis 'n besonderse plek, en so ook die huis! Die uitleg was baie gerieflik en Oom Johan en Tannie was vreeslik gaaf! Ons het definitief goeie herinneringe gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Fantastic. We had an awesome time and will use this place any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

100% veilig. 28 B Lorea is 'n wonderlike plek vir almal, sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Veilig en baie spasie. Was beslis baie lekker kuierplek en baie veilig. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Puik. Baie lekker gebly. Sal beslis weer by 28 B Lorea gaan bly. Dit is 'n huis weg van die huis. Mooi uitsig en baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reagan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars Johan en Dina was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameerah S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful and tranquil environment. Als van 28B Lorea was bakgat. Veilige parkeering, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9994e515a02e0512374fcc96bd6a4dd9b9ac8df8581aca4dc0e777218a970abeb3cf9db9d87ce5f983a34f330e5e8b6e5d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 28 B Lorea Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.201552838698 22.05518245697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang