Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 B Lorea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir 28 B Lorea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adam L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam L

100% veilig.

28 B Lorea is 'n wonderlike plek vir almal, sal beslis dit aanbeveel.

Alec A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec A

Veilig en baie spasie.

Was beslis baie lekker kuierplek en baie veilig. Sal beslis weer besoek.

Marius B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Puik.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer by 28 B Lorea gaan bly. Dit is 'n huis weg van die huis. Mooi uitsig en baie stil area.

Reagan A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan A

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars Johan en Dina was baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n fantastiese naweek.

Ameerah S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameerah S

Peaceful and tranquil environment.

Als van 28B Lorea was bakgat. Veilige parkeering, skoon en netjiese verblyf.

Cobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Goed.

Sal vir seker weer teruggaan.

Neil E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil E

Was fantasties.

Ons het dit baie geniet.

Ronnie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie B

Lekker weer gehad, en so baie dinge om te doen in Mosselbaai omgewing.

Die vakansie was puik, en die verblyf by 28 B Lorea was van hoëstaande gehalte. Dina en Johan is ongelooflike gawe gashere, en ons sal vir seker weer hier wil bly.

Jessica S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Ek het dit baie geniet, veral die see-uitsig. Die atmosfeer en wat die plek aanbied vir mense.

Als was beskikbaar, 'n pooltafel, die braaigeriewe en kookgeriewe. Omtrent als, veral WiFi.

Mike S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Super amazing.

Was our 2nd stay at the venue. Great experience.

Chantelle G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Ons het heerlik daar gebly.

Pragtige plek, netjies en skoon. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

Renette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette R

Waarde vir geld!

Jy kry baie meer as wat jy op die foto's kan sien. Baie goeie kliënte diens en baie netjies. Vir seker waarde vir geld. Baie goeie ligging en veilig.

Aishwarya B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aishwarya B

Absolutely wonderful.

Thanks so much for an awesome stay.

Tony H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony H

Pragtige, goed geleë en rustige plekkie. Al die nodige geriewe.

Johan het ons ontvang. Hy was baie geduldig en bedagsaam. Die plekkie is pragtig en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. 'n Definitiewe verwysing aan vriende en familie.

Hans D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D

Briljant.

Baie rustige area het baie lekker gebly.

Roweena A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roweena A

Onbergeetlike geseende weekend.

Ons het n wondetlike tyd gehad Tannie Dina en Oom Johan is baie vriendelik. Oom Johan het uit sy pad uitgegaan om ons te kom optel by garage mt aankoms en ht ons gewys waar huis is. Huis is groot ruim en baie netjies. Kinders het speletjies geniet en ons die pooltafel. Wow die naweek was awesome.

Fairuz C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fairuz C

Home away from home.

The Du Plessis thought of everything. What an amazing stay. Such a beautiful place. It was everything and more we could ever have expected.

Lezanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Ongelooflike mooi plek!

Gasvryheid, skoon en netjiese groot huis. Met meer as wat jy nodig het. Kan regtig Johan en Dina se plek aanbeveel. Skitterend!

Jeanine Genevive L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine Genevive L

Pragtig.

Dit is 'n baie pragtige plek en die omgewing is rustig, en ek sal dit beslis aanbeveel aan ander, ons het dit baie geniet en sal weer wil gaan. Sien binnekort en baie dankie aan die eienaars, u diens was baie vriendelik en u het 'n baie, baie mooi plek.

Corrie F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F

Baie netjies en skoon. Alle toerusting werk 100%.

Vriendelike eienaars.

Marshall A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall A

Daars nie woorde wat ons kuiertjie kan beskryf nie. Dit was hemels.

Vriendlike ontvangs. Mooi plek. Mooi uitsig. Woorde is te min om dit te beskryf, om self te ervaar is die beste opsie. Dit is hemel op aarde. Gaan definitief weer as God spaar.

Marthie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Fantastiese verblyf.

Die huis is baie goed ingerig en gerieflik. Dina is ongelooflik gasvry en het ons dadelik welkom laat voel.

Harry G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G

Uitstekende waarde vir geld in 'n ruim, moderne en gerieflike huis vir 6 persone.

Baie vriendelik en gasvry ontvang, dadelik tuis gevoel.

Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Wonderful stay.

We loved our 2 days at 28 B Lorea. The house is beautiful and we loved the location, would definitely like to come back one day. Thanks Dina.

Luthando L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luthando L

Great place lovely house very spacious and comfortable everything you need is there lovely for a family looking for a nice weekend and family time.

Owner is great very friendly and showed us everything and was willing to even stay up and wait for us to arrive as we came late. The neighbourhood is very quite and does not do well with noise neighbours are extremely quick to complain about noise at night so I would not recommend for people that enjoy noise at night. Besides that issue great place and lovely owner.

Timothy T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy T

Baie lekker, rustig en almal vriendelik.

Beste plek so ver. Hoogtepunt van 2021.

Douglas E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas E

Puik waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly - dankie Johan en Dina. Dis 'n baie netjiese en skoon eenheid in 'n rustige area met al die geriewe wat nodig is om 'n vakansieverblyf genotvol te maak. Ons tieners het die pooltafel baie geniet tydens die reëndae. Vir die mense wat Danabaai nie ken nie, moet nie verwag om naby 'n swemstrand te wees nie, maar vir die wat waarde vir geld verblyf nodig het om Mosselbaai en omgewing te verken is dit ideaal. Ons gesin sal vir seker weer van Johan en Dina se netjiese verblyf gebruik maak.

Sonja S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Ons het heerlik gekuier.

Sien sterre.

28 B Lorea se terugvoer

Baie dankie en julle is meer as welkom om weer te kom kuier in ons plekkie.

28 B Lorea
Charlene H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene H

It was very enjoyable and I will definitely recommend it. Very happy.

Owners were very hospitable and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Baie gelukkig.

Eienaars was gasvry en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9994e515a02e0512374fcc96bd6a4dd9b9ac8df8581aca4dc0e777218a970abeb3cf9db9d87ce5f983a34f330e5e8b6e5d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 28 B Lorea Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.201552838698 22.05518245697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang