Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 B Lorea

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 12 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

28 B Lorea is in Danabaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand en besienswaardighede.

Die huis spog met pragtige see-uitsigte, beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, gratis WiFi, asook 'n TV met DStv en 'n eetarea met 'n eetkamerstel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, bordspeletjies, vermaakstelsel en sitplek.

Daar is 'n buitebraai sowel as 'n ketelbraai.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel met 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adam L
Gesin met klein kinders
5.0
100% veilig. 28 B Lorea is 'n wonderlike plek vir almal, sal beslis dit aanbeveel.
Sep 2024
Alec A
Gesin met tieners
5.0
Veilig en baie spasie. Was beslis baie lekker kuierplek en baie veilig. Sal beslis weer besoek.
Jun 2024
Marius B
Gesin met tieners
5.0
Puik. Baie lekker gebly. Sal beslis weer by 28 B Lorea gaan bly. Dit is 'n huis weg van die huis. Mooi uitsig en baie stil area.
Mei 2024
Reagan A
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die eienaars Johan en Dina was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n fantastiese naweek.
Apr 2024
Ameerah S
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and tranquil environment. Als van 28B Lorea was bakgat. Veilige parkeering, skoon en netjiese verblyf.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 B Lorea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9994e515a02e0512374fcc96bd6a4dd9b9ac8df8581aca4dc0e777218a970abeb3cf9db9d87ce5f983a34f330e5e8b6e5d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 28 B Lorea Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.201552838698 22.05518245697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang