Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Brenton Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein W.A. Duthie-laan, Brenton Park 28, Brenton-on-Lake, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

28 Brenton Park is 'n veilige selfsorgkothuis in die Lake Brenton-area in Knysna. Dit is naby die strandmeer en Brenton-on-Sea se strand. Knysna is net 15 km se ry vanaf die kothuis.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en sitplek.

Gaste het toegang tot 2 tennisbane, kroukiebane, 'n swembad, kinderspeelarea, 'n wasgoeddiens wat met munte werk en lieflike, oop grasperke in Brenton Park. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en 'n klein winkel naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kaptein W.A. Duthie-laan, Brenton Park 28, Brenton-on-Lake, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein W.A. Duthie-laan, Brenton Park 28, Brenton-on-Lake, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6edc76446c0438319bfceb80816802c4a7221dc2a70e815364c9f6ef909e3a4c0c2d1be03aba8763589c0ba3ba83800dee3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense Kaptein W.A. Duthie Avenue 28 Brenton Park 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060134035084 23.029380699228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang