28 Duiker
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ruan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 134
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Candice V - Okt 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our stay. The place was neat and clean. The kitchen had everything one needs for day-to-day activities. I would definitely take my family again. Value for money.
Wilhelm J - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig met pragtige natuur.
Lizette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik.
Deliscia P - Mei 2023
Algehele gradering
Okay.
Lees meerGillian G - Mrt 2023
Algehele gradering
Meerenbosch is a truly special place and 28 Duiker is a lovely homebase for your adventures.
Lees meerDean M - Mrt 2023
Algehele gradering
It was nice and relaxing.
Chantal B - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquil and safe stay. A haven for nature lovers.
Rashied D - Jan 2023
Algehele gradering
Not too bad. Mosquitos were a pain in the neck though. Loadshedding just made things worse. I would love to visit again with no loadshedding and pershaps in colder weather.
Louis S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en kan lekker ontspan.
Wilhelm J - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne. Sal definitief weer gaan.
Sadiq J - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice relaxing.
Debbie K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Rafiek J - Aug 2022
Algehele gradering
Value for money.
Lees meerKaylynn R - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Dj J - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, hoewel bietjie ver van die see.
Dallin J - Des 2022
Algehele gradering
Nice and safe place I enjoyed every moment.
Shaama M - Mrt 2022
Algehele gradering
Location and facilities in the resort were perfect.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Elmarie B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige hout huis met genoeg om te doen baie mooi ligging.
Natascha O - Apr 2021
Algehele gradering
Wondervolle ontspanne ervaring.
Lees meerJemima C - Apr 2021
Algehele gradering
It was a beautiful, relaxed two nights for us. We were 3 couples just having a breakaway.
Boshoff D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Denvin L - Apr 2021
Algehele gradering
Very quiet and peaceful.
Cedric K - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely little place with pleasant surroundings and centrally located for a bunch of activities. We went there to play golf at Kleinmond, Arabella and HGC.
Hope O - Mrt 2021
Algehele gradering
A wonderful stay with a few hiccups.
Ryan J - Okt 2020
Algehele gradering
Best Boys weekend ever!
Traci R - Feb 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Heidi A - Jan 2020
Algehele gradering
The perfect peaceful getaway amongst the trees!
Mikayla S - Okt 2020
Algehele gradering
A relaxing getaway for friends or family.
Andew G - Okt 2020
Algehele gradering
It was peaceful.
Desiree D - Okt 2020
Algehele gradering
Fabulous location, loved the indoor and outdoor activities.
Steve-neil A - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker en stil.
Ashlyn S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was lekker, die area laat jou voel asof jy in 'n woud vakansiehou!
Liezel B - Sep 2019
Algehele gradering
The stay was very refreshing.
Ian H - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome weekend!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike naweek!
Lekker plek, baie ontspannende atmosfeer. Ons het 'n heerlike naweek gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shannen N - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en verfrissend.
Lee W - Apr 2019
Algehele gradering
Extraordinary.
Colleen D - Apr 2019
Algehele gradering
It's a great getaway place.
Adri R - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideale verblyf vir 'n gesin.
Mathilde E - Mrt 2019
Algehele gradering
Very relaxed atmosphere, the house has everything you need and more.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspanne atmosfeer, die huis het alles wat jy nodig het en nog baie meer.
Ons het ons verblyf by 28 Duiker geniet. Die seuns was dol oor die strand en strandmeer. Hulle het ook 'n paar keer na die swembad gegaan. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n gesinswegbreek. Dit was skoon en goed versorg. Dit was lekker om saans buite op die dek te braai en ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Franziska Z - Feb 2019
Algehele gradering
Everything was perfect and lovely!
Petrus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Baronice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Die verblyf by 28 Duiker was fantasties, baie dankie.
Andre V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en stil.
Mogamed S - Jun 2019
Algehele gradering
Best relaxing time ever.
Helena B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en veilig.
Jodene B - Sep 2019
Algehele gradering
Was a wonderful, hassle-free stay.
Liesl M - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike omgewing.
Silvana A - Nov 2018
Algehele gradering
We had the most relaxing time ever.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die heerlikste tyd gehad.
Die paar dae was so rustig en vreedsaam. Sal beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ryan J - Okt 2018
Algehele gradering
Quiet! Relaxing, everything you need in the house! Perfect breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil! Ontspanned, alles wat jy nodig het in die huis! Volmaakte wegbreek.
Het weggegaan saam met 'n paar vriende. Het eintlik 'n lekker tyd gehad. Die huis het alles wat ons nodig gehad het, selfs kaartspeletjies en 'n opblaasbuis vir watersport. Sal beslis terugkom! Letterlik die enigste ding wat na gekom het aan 'n nag bederf, is die die muggies wat na die lig aangetrek is. Maar die huis self, asemrowend!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Silvana A - Sep 2018
Algehele gradering
We had a wonderful, peaceful time and the kids loved it too. We will definitely return.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n heerlike, rustige tydjie gehad en die kinders het dit ook geniet.
Sal beslis terugkom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petula W - Aug 2018
Algehele gradering
Uitgerus.
Labeeba H - Jul 2018
Algehele gradering
Stunning location. Loved our stay.
Raeesa W - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n unieke verblyf wat jou laat tuis voel het.
Clinton R - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Marlese J - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Dougie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Neat, quiet and value for money.
Rob Kleton T - Jan 2018
Algehele gradering
Twee dagen met twee personen hier verbleven.
Leendertz W - Sep 2018
Algehele gradering
Peaceful and amazing.
Dewald M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly mooi skoon huisie.
Edwin W - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en mooi uitsigte.
Reagan L - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Carien T - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasies en heerlik en net wonderlik.
28 Duiker se terugvoer
Baie dankie Carien, kom kuier gerus weer!
Anel M - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en veilig, sal defiinitief weer daar wil gaan kuier.
Lydia-anne C - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om lekker af te skakel!
28 Duiker se terugvoer
Hi Lydia-anne, dankie vir jou vriendelike resensie! Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Rosilda C - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker rustige naweek.
Lees meer28 Duiker se terugvoer
Hi Rosilda, dankie vir die terugvoer!
Ek sal met die sekuriteit by die hek gesels.
Verucia L - Des 2017
Algehele gradering
Is tops.
28 Duiker se terugvoer
Baie dankie Verucia. Ek is bly julle het dit geniet.
Liezel Y - Nov 2017
Algehele gradering
Kon nie 'n beter plekkie gekies het nie. Huis sowel as omgewing.
28 Duiker se terugvoer
Dankie Liezel.
Ek is bly om te hoor julle het dit só geniet.
Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
'n Vakansiebestemming waarna ek vir seker sal terugkom.
28 Duiker se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Annerine R - Feb 2017
Algehele gradering
Oulike plekkie. Mooi ingerig en gemaklik.
28 Duiker se terugvoer
Baie dankie! Ons hoop om julle weer te verwelkom!
Johnny M - Sep 2017
Algehele gradering
Comfortable
28 Duiker se terugvoer
Thank you for your response. We will see to it that the radio is fixed. I'm sorry to hear that you weren't able to enjoy some of the books and board games we have on offer. Thank you for visiting us.
Johann B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, beter as wat die foto's aandui.
28 Duiker se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie! Ek waardeer die positiewe terugvoering!
Farieda D - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier!
28 Duiker se terugvoer
Hi Farieda,
Baie dankie vir jul gunstige resensie!
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!!
Groete
28 Duiker
Jermaine R - Des 2016
Algehele gradering
Baie tevrede!
28 Duiker se terugvoer
Hi Jermaine, dankie vir jul resensie! Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 28, Meerenbosch, Fishershaven, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang