Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Duiker

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 28, Meerenbosch, Fishershaven, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

28 Duiker is in die Middelvlei-vakansieoord geleë en is ideaal geleë om die Overberg te verken en is net 20 km vanaf Hermanus.

28 Duiker is 'n houthuis met 3 kamers op die boonste verdieping. 2 van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en die derde met 'n enkelstapelbed. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond asook 'n yskas-vrieskas. Gaste kan hul maaltye by die eetarea geniet of in die sitkamer ontspan. 'n Buitebraai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die huis is stapafstand van die meer af, waar gaste kan visvang, vaar en 'n verskeidenheid wateraktiwiteite kan geniet. Gaste kan ook hul fietse saambring en die area so verken. Gaste kan ook gebruik maak van die oord se geriewe wat 'n swembad en 'n tennisbaan insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Candice V
Gesin met klein kinders
5.0
We really enjoyed our stay. The place was neat and clean. The kitchen had everything one needs for day-to-day activities. I would de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Wilhelm J
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig met pragtige natuur. Let wel op, daar is geen TV of WiFi, dis rustig maar kan kinders verveeld hou.
Mrt 2023
Lizette B
Saam met lewensmaat
4.8
Puik. Baie rustig, asemrowende uitsig. Moet net load shedding ligte insit as jy wil ontsnap van die stad se geraas, is dit die plek.
Mrt 2023
Deliscia P
Gesin met klein kinders
4.6
Okay. Was nice, it would've been more amazing and nice if the host could have told us that the doors and windows need to be closed at c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Gillian G
Gesin met klein kinders
4.4
Meerenbosch is a truly special place and 28 Duiker is a lovely homebase for your adventures. Perfectly situated in the estate, close to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Duikerstraat 28, Meerenbosch, Fishershaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 Duiker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 28, Meerenbosch, Fishershaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ODBmOTAxLTEwMzktNDc3MC1iOWFiLTA4YTQ3NDcyMzRhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 28 Duiker Street Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.365 19.106694444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang