Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pirates View Knysna

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Megan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Absolutely beautiful sunset view, with a comfortable place outside to drink your morning coffee and be in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic. A great experience. The room was spacious, clean and neat. The hosts very helpful and the view was incredible! Lovely peaceful place, on top of the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend! Baie gerieflik en die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Robbie en Mioné was baie vriendelik en dit maak altyd 'n verskil aan 'n kuier. Daarbo teen die berg met 'n uitsig na The Heads se kant toe, laat jou sommer vergeet van dinge wat jou gister gepla het. So mooi! Dit is nogal warm by die tafeltjie buite en 'n sonskerm of -sambreel sal lekker wees daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

D’neal S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

Comfortable stay. Stunning views from the apartment of the Knysna Heads. Had all that one would need in a self-catering unit. Unit is well-equipped with an inverter should load shedding take place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marinel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ongelooflike uitsig! 10/10 vir gasvryheid, ligging, netheid en natuurlik die beste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderful. Had a great stay and such a beautiful view and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Qadira J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Cosy place. Sweet owners. Extremely clean place. Had bad weather but the morning of check out, the amazing view from Simola Golf Course to the Knysna Heads. Definitely a booking for the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfekte ligging met 'n pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs, mens voel onmiddelik tuis. Oulike plekkie, skoon en netjies, het alles wat mens nodig het. Dis in 'n pragtige ligging geleë met natuurskoon om 'n mens. Ons het ons tydtjie daar vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mione
Pirates View Knysna
Hi Jolene. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Vriendelike groete Mioné.

Allan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great stay and host very accomodating. Host went to great effort to make sure we could find the venue. Unit new and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mione
Pirates View Knysna
Dear Allan. Thank you so much for the review. Much appreciated. Mioné

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mione Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg, Eastford Country Estate 28, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb4ae27cf9efa3e7afdc081215d040f2e9abe7f43cc15ca0047fa2001061bfcd2efa55ce4a69b97ff4c54975c50c645d99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Old Cape Road 28 Eastford Country Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018125121063 23.024074824011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang