28 La Rochelle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Willem D - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, goed ingerig, skoon en gerieflik.
Cornelis A - Feb 2021
Algehele gradering
Professioneel.
Frank W - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant stay.
Johnnie S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker.
Gillian J - Apr 2019
Algehele gradering
The place is beautiful. We loved the breakfast vouchers. Absolutely the best!
Ruan P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en prakties vir 'n vinnige oornag.
Barbara P - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was gemaklik, skoon en netjies.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Olav L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gasvry.
Marlene W - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtig!
28 La Rochelle se terugvoer
Thank you Marlene, for the flattering review. I look forward to meeting you on your next stop-over in Kimberley.
Kindest regards,
Marisa Venter
28 La Rochelle
Eddie L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en 'n vriendelike gasvrou.
Lees meerJohan L - Aug 2016
Algehele gradering
Net die plek om af te pak, te herlaai en verder te ry.
28 La Rochelle se terugvoer
Your review is very flattering, a kind word is never forgotten, it certainly inspires me to continue with my accommodation endevours, Thank you.
Kind regards,
Marisa
André B - Okt 2016
Algehele gradering
Plek is pynlik netjies en alles is van hoogstaande gehalte.
Angus W - Feb 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en baie mooi en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang