Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 La Rochelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir 28 La Rochelle
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Willem D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Goeie ligging, goed ingerig, skoon en gerieflik.

Omdat ons besoek oorvleuel het met die Springbokke teen die Iere, was ons nogal teleurgesteld dat die TV opsies "skraal" is. Maar ons het dit kon kyk op DSTV Stream op 'n selfoon en dus is ons nie te vies nie. .

Cornelis A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis A

Professioneel.

Gemaklike mense om mee te kommunikeer.

Frank W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W

Pleasant stay.

Lovely accommodation and safe parking. Also a wonderful host.

Johnnie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie S

Lekker.

Baie lekker.

Gillian J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian J

The place is beautiful. We loved the breakfast vouchers. Absolutely the best!

See rating.

Ruan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan P

Baie netjies en prakties vir 'n vinnige oornag.

Sal definitief weer van 28 La Rochelle gebruik maak vir toekomstige verblyf in Kimberley.

Barbara P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara P

Dit was gemaklik, skoon en netjies.

Die eienaar was behulpsaam en knap, die kamer was skoon en netjies. Ek sou net 'n verandering aan die gordyne doen, dit is moeilik om toe te maak ('n dunner pyp sal werk).

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Olav L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olav L

Baie gasvry.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer.

Marlene W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Pragtig!

Sal nooit weer ander plek boek as ons in Kimberley moet oorbly nie!

28 La Rochelle se terugvoer

Thank you Marlene, for the flattering review. I look forward to meeting you on your next stop-over in Kimberley.

Kindest regards,

Marisa Venter
28 La Rochelle

28 La Rochelle
Eddie L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie L

Baie aangenaam en 'n vriendelike gasvrou.

28 La Rochelle se geriewe was baie goed en vergelyk goed met ander plekke waar ek reeds oornag het. Dit is nie baie ruim nie maar goed genoeg vir oornag. Aandag sal net aan die privaat geriewe gegee moet word aaangesien dit glad nie privaatheid bied nie. Dis net in die een "woonstel" die geval. Verder was dit baie lekker en die swembad en braai area 'n plus. Die gasvrou het als in haar vermoë gedoen om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak die drie dae wat ons daar was.

Johan L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Net die plek om af te pak, te herlaai en verder te ry.

Marissa is uiters professioneel en dinge is in plek. Uiters goed geleë. Jy kan regtig net kom skoene uitskop en uitrus. Ek twyfel nooit dat Marissa uit haar pad sal gaan vir enige behoefte nie. Dis nou my afslaanplek in Kimberley.

28 La Rochelle se terugvoer

Your review is very flattering, a kind word is never forgotten, it certainly inspires me to continue with my accommodation endevours, Thank you.

Kind regards,

Marisa

28 La Rochelle
André B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André B

Plek is pynlik netjies en alles is van hoogstaande gehalte.

Sien die sterre.

Angus W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angus W

Baie vriendelike ontvangs en baie mooi en netjies.

Dankie Marisa vir wonderlike verblyf en die vars muffins.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf606da97854fb99019109532e82f1d1de7cacf29342553723e8abc40f6a4fac7ea615ed6b5f073ed418fdb3287d8af21e902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 28 La Rochelle Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.7609 24.75623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang