Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Malata Beach

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wilma S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Ongelooflike uitsig! Die wooneenheid is lieflik geleë met die mooiste uitsig. Baie gerieflik ingerig. Met aankoms baie skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Netjies, skoon met 'n pragtige uitsig. Ek sal 28 Malata beach aanbeveel aan enige van my beste vriende. Die rustige aande op die patio met 'n heerlike glasie Kaapse wyn in die hand, waar jy so naby aan die see, skepe en ou Tafelberg is, kan nie gekoop word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Great accommodation. Will return whenever we can. What a view from the unit. Close to restaurants and not far from a mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Gerieflik, netjies, veilig, goeie uitsig. Gemerkte parkering sal baie help. Ja, heerlik, baie mooi uitsig oor die see en Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 54

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, Malata Beach 28, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d212141bfb14c33ac4ca3b70f2539d6c4773b5691a956c500d2d86b639cceed5dfe8dc5bfe4b0b595cee1251db1e32c8732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Coral Road, 28 Malata Beach Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8167556 18.4751309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang