Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Malata Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, Malata Beach 28, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

28 Malata Beach is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig in een van Kaapstad se bekende gebiede vir vakansiegangers, Blouberg. Dié woonstel bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 pragtig gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het direkte toegang tot die balkon wat oor die panoramiese see uitkyk. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Dit deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerpte kombuis wat toegerus is vir selfsorg, met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook 'n Nespresso-koffiemasjien en beskik oor 'n klein ontbythoekie met stoele. Boonop word gaste vir hul gerief bederf deur 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea bied gemaklike rusbanke, 'n TV en maak oop na die balkon met 'n 4-sitplek buitetafel en stoele, en 'n lieflike uitsig. WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar, en hierdie eiendom is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coral-weg, Malata Beach 28, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 Malata Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, Malata Beach 28, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d212141bfb14c33ac4ca3b70f2539d6c4773b5691a956c500d2d86b639cceed5dfe8dc5bfe4b0b595cee1251db1e32c8732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Coral Road, 28 Malata Beach Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8167556 18.4751309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang