Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Andrew

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrewstraat 28, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

28 on Andrew is ’n bekoorlike gastehuis in die sonderlinge dorpie Barberton.

Die verblyf bied slaapplek aan 14 gaste in 7 slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers apart van die hoofhuis. Elke kamer het 'n privaat ingang. Vyf kamers het dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Een kamer het 2 driekwartbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed.

Daar is 4 slaapkamers met waaiers en 3 kamers het lugversorging. Elke kamer het yskas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n gemeenskaplike braai-area, swembad, Jacuzzi en buitekombuisie met 'n mikrogolf, borde, glase, 'n strykyster en strykplank.

Gaste kan 4x4-roetes, voetslaan, valskermsweef, bergfietsry, vierwielfietsry, perdry en mikro-vliegtuigvlugte in die area geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Laura D
Saam met lewensmaat
5.0
4x4 weekend in Barberton. Baie lekker gebly. Regtig waarde vir die geld. Dink net ons kamer het 'n nuwe bed gekort. Matras was bietjie uitgeslaap al.
Jun 2024
Mercia D
Saam met lewensmaat
4.8
Was heerlik. Baie vriendelike gasvrou. Ons bygestaan met als wat ons wou hê, ook met raad waar ons kon eet. Baie veilig.
Sep 2023
Nicole E
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en gemaklik. Kamer is netjies en skoon gewees.
Jan 2023
Estelle V
Gesin met tieners
4.6
Lekker rustig gekuier. Baie lekker gekuier. Sal weer daar oorbly.
Feb 2024
Lisa S
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflik en veilig. Kamer was klein, maar netjies met 'n gemeenskaplike kombuis sou 'n mens daarvan wou gebruikmaak.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Andrewstraat 28, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink 28 on Andrew het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barberton Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrewstraat 28, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7kk8CLVzgs2FviPr4GbWysOmQErv8Ww9WWmmcN5VsAZ1Xqt5g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 28 Andrew Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78297 31.058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang