Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Boegoe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boegoe-rylaan 28, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 660 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

28 on Boegoe is 'n ruim, dubbelverdieping-selfsorghuis wat ideaal geleë is vir 'n gesinsvakansie in Suiderstrand, L'Agulhas. Hierdie huis het 'n pragtige uitsig oor beide die see sowel as die golwende heuwels van die park.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste en tweede slaapkamers is elk met 'n dubbelbed ingerig. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel en stoele. 'n Yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het 'n kaggel en gemaklike rusbanke waarop gaste kan ontspan. 'n Tweede leefarea met 2 enkelbeddens is bo geleë. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop beskik die eiendom oor 'n lieflike omheinde troeteldiervriendelike tuin, 'n ingeboude braai-area en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 28 on Boegoe
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boegoe-rylaan 28, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 660
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 660
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boegoe-rylaan 28, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f59f8c47385b4a2503a1ffea00175eda8c47bc2de5944a3c792b005ef1c8980811b0f1278faa0b1284a3e1e3fe6d8c9edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 660 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 28 Boegoe Avenue Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.811808167741 19.960033893585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang